Gedigte

Collection by Corne Botha

33 
Pins
 • 
13 
Followers
S O N D A G   GE V O E L  Jy vang my meestal onkant. Jy spoel deur my emosies soos 'n orkaan en krap wat ek dink ek weet om  soos die inkom van 'n nuwe gety. Jy is die suiwerste vorm van verwoesting. Selfs in jou afwesigheid omsingel jy my hele wese. Dít is jy vir my.  ©Linda Afrikaanse Quotes, Me Quotes, Random Quotes, Word Up, Love You, My Love, Flirting, Wise Words, Poems

S O N D A G GE V O E L Jy vang my meestal onkant. Jy spoel deur my emosies soos 'n orkaan en krap wat ek dink ek weet om soos die inkom van 'n nuwe gety. Jy is die suiwerste vorm van verwoesting. Selfs in jou afwesigheid omsingel jy my hele wese. Dít is jy vir my. ©Linda