When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Afrikaanse motivering

Collection by Cornay Campbell

8 
Pins
 • 
92 
Followers
Cornay Campbell
Dag 111 Bybelverse Gal Jy is dus nie meer 'n slaaf nie; jy is nou 'n kind van God. En omdat jy sy kind is, het God jou ook sy erfgenaam gemaak Jesus Quotes, Bible Quotes, Bible Verses, Afrikaanse Quotes, God's Wisdom, Names Of God, Thank You God, Choose Life, Spiritual Inspiration

Dag 111 Bybelverse Gal 4:7 Jy is dus nie meer 'n slaaf nie; jy is nou 'n kind van God. En omdat jy sy kind is, het God jou ook sy erfgenaam gemaak

Home - MyFiladelfia Institute Counselling Training, Afrikaanse Quotes, Marriage Relationship, Relationships, Prayer Times, Bible Words, Training Courses, Counseling, Drama

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Sodra jy immuun raak teen ander se opinies en wat daar gesê word sal jy ophou 'n slagoffer wees van onnodige lyding.  Dalk is dit tyd om te leer om nie alles so persoonlik opneem nie, want amper niks wat ander doen gaan oor jou nie.  Wat hulle doen of sê, is 'n weerspieëling van hulle realiteit en waarmee hulle besig is. Afrikaanse Quotes, Like You, Positive Quotes, Things To Think About, Van, Wisdom, Positivity, Messages, Motivation

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Alhoewel ons dade en denke geoordeel word, word ons as Kinders van die Here nie veroordeel nie. Wanneer jy jou sonde bely word jy skoon gewas met Jesus se bloed en staan vry voor jou Skepper. Die vyand kan dit dan nie teen jou gebruik nie, maar hy gaan jou wel probeer laat skuldig voel. Staan hom tee en hy sal van jou af weggaan. Counselling Training, Afrikaanse Quotes, Training Courses, Positive Thoughts, Ministry, Counseling, Religion, Positivity, Messages

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Sodra jy besef God se doel met jou lewe gaan glad nie oor jou nie, stel jy jouself in staat om kragtig deur Hom gebruik te word. Center Stage, Afrikaans, Ministry, Coaching, Prayers, Faith, Messages, Dance, Lettering

Sodra jy besef God se doel met jou lewe gaan glad nie oor jou nie, stel jy jouself in staat om kragtig deur Hom gebruik te word.

Daniel het in die leeukuil geslaap. Petrus het in die tronk geslaap. Maak nie saak wat jou omstandighede is nie, jy kan rus in die wete dat God aan jou kant is en die geweg namens jou veg. Afrikaans, Ministry, Van, Vans, Vans Outfit

Daniel het in die leeukuil geslaap. Petrus het in die tronk geslaap. Jesus het gedurende die storm geslaap. Maak nie saak wat jou omstandighede is nie, jy kan rus in die wete dat God aan jou kant is en die geweg namens jou veg.