terte

Collection by Corna Mulligan

9 
Pins
Corna Mulligan
Yskaslagiepoeding - Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Appetiser Recipes, Eggless Recipes, Pudding Recipes

Yskaslagie-poeding

Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg.

A recipe for delicious South African sweet coconut tart, which I grew up calling "klappertert" Coconut Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Oven Recipes, Curry Recipes, Baking Recipes, South African Desserts, South African Recipes

Mamma's coconut tart (klappertert) - Cooksister | Food, Travel, Photography

A recipe for delicious South African sweet coconut tart, which I grew up calling "klappertert"

– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Curry Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b. Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Microwave Recipes, Baking Hacks, Custard Recipes, Cuban Recipes, Milk Recipes

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

In en om die huis: GRENADELLA YSKASTERT Guava Desserts, Summer Desserts, Sweet Desserts, No Bake Desserts, Delicious Desserts, Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Fridge Cake

GRENADELLA YSKASTERT

Leanda Van Der Westhuizen GRENADELLA YSKASTERT 1 blik Ideal melk, oornag verkoel 1 klein blikkie grenadella puree 125 ml strooisuiker 1 pakkie suurlemoen jellie 250 ml kookwater 2 pakkies Tennisbeskuitjies (200g elk) Klits die Ideal melk to styf, gooi dan die strooisuiker en grenadella by. Maak die jellie aan met die kookwater en laat koud word. Meng dit by die melkmengsel in. Doop die beskuitjies vinnig in bietjie melk en pak 'n laag onderin 'n reghoekige glasbak. Gooi die helfte van die…