Die enigste pannekoek resep wat jy nodig het. Flop nooit en is nooit rubber nie, selfs as dit koud is. Pannekoek 4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.

4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.

Print PDF BESTANDELE 2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk ¼ kop suiker 1 Eier 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) Sout METODE Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier Verhit die melk & Kondensmelk tot kookpunt Voeg die vla pasta by met ‘n dun straaltjie terwyl jy …

Layered Milk Tart 1 litre c) full-cream milk 2 cinnamon sticks 60 ml (¼ c) custard powder 80 ml c) cornflour 1 can g) condensed milk 100 g Stork Bake, cubed 1 egg, whisked 2 packets g each) Tennis biscuits ground cinnamon .

Pinterest
Search