Pinterest
Black and white chalkboard verse free printables! |

Black and white chalkboard verse free printables! Comforting Verses: 1 Corinthians 1 Peter 1 Thessalonians 2 Corinthians Colossians Exodus Isaiah Proverbs Psalm and Revelation

ń Ma se hand

n Ma se hand vee hare uit jou oë, trane van jou wang af en seer uit jou hart.

Afrikaans ♡

Ek sien die mooiste witste wolke en n stofpad waar die beste memories gemaak word en die mooiste berg dit is wat n boeremeisie sien wel dit is wat ek sien

Afrikaans

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede - Die beste leermeesters is hulle wat jou wys waar om te kyk maar nie vir jou vertel wat jy moet sien nie.

Afrikaans

Elke dag is ' n geskenk wat met gebed oopgemaak moet word

Hoop jou dag is net so spesiaal soos jy!!

Hoop jou dag is net so spesiaal soos jy!