Groot maat resepte

Collection by Cora Williams

9 
Pins
Cora Williams
Pampoen/Patatrol Braai Recipes, Veggie Recipes, Cooking Recipes, Cake Recipes, Kos, Sweet Potato Rolls, South African Recipes, Portuguese Recipes, Fabulous Foods
Cooking RecipesCake RecipesPortuguese Recipes

Pampoen/Patatrol

Mussballbrot ~ Nostalgisch, also direkt aus Omas Boerekos-Kochrezepten brood resep Eggless Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes, Yummy Recipes, Tart Recipes, Quick Recipes, Vegetarian Recipes, Rusk Recipe, Ma Baker

Mosbolletjiebrood – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 kg koekmeelblom 10 ml sout 40 g ( 4 pakkies) kits droë gis 10 ml suiker 20 g anyssaad 60 g botter in klein blokkies gesny 600 ml warm melk 1 eiergeel, liggies geroer Smeer 3 klein broodpannetjies met botter. Sif meel, sout, gis en suiker saam in ‘n mengbak en voeg dan anyssaad by. Meng die botter en die warm melk, voeg dit by die droë bestanddele en meng tot ‘n ferm deeg. Keer uit op ‘n oppervlak wat met meel bestrooi is en knie tot ‘n sagte nie-klewerige deeg wat glad en elasties is…

Food recipes from all over the world. Bacon Hot Dogs, Bacon Wrapped Asparagus, Asparagus Salad, Chaat Masala, Roasted Squash, Baby Potatoes, South African Recipes, Chicken Tikka, Stuffed Whole Chicken
Bacon Wrapped AsparagusAsparagus SaladStuffed Whole Chicken

GROOTMAAT MIELIEPAPBALLE

fOTO>Charne Ek het hierdie Donderdagaand vir n funksie gemaak. Hierdie is 80.. GROOTMAAT MIELIEPAPBALLE: http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/grootmaat-mieliepapballe.html Bestanddele: 0ngeveer 1,75kg mieliemeel 1kg gevriesde sweet corn 2 uie fyn gekap 3 pakkies bits of bacon 3 blikkies tamatie en uie (bietjie suiker en chutney bygegooi) 1 liter room 1 groot houer bulgaarse jogurt 4 pakkies potato bake so 2 blokke gerasperde kaas (blok per bak) Metode: Maak lekker…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: Grootmaat Resepte South African Recipes, Broccoli, Catering, Grains, Rice, Chicken, Meat, Vegetables, Afrikaans
CateringChickenMeatVegetablesAfrikaans

GROOTMAAT MAALTYE

WENKE IN GROOTMAAT VJs Guest House 26 Persone> Rys kan jy werk op 6-8 persone per rou koppie rys werk = dit sal sou ongeveer 125 gm gaar rys gee. Groente mengsel kan jy uitwerk op 200- 250 g rou per persoon. Dus sal die persoon 350g - 400 g per bord kry en dis genoeg!! Jou bacon kan jy uitwerk op 60 g/p persoon! Ek is 'n restuarant eienaar vir 15 jaar. Het ook 'n funksielokaal. VJs - uitenhage WENKE VIR GROOTMAATRESEPTE Vla: 1 liter is genoeg vir 10 persone (100ml vlapoeier + 6 e suiker per…

Make a huge batch of brownies to share and to enjoy! Easy, from scratch, and enough to satisfy any chocolate lovers craving. Death By Chocolate, Chocolate Lovers, Melting Chocolate, Unsweetened Chocolate, School Treats, Great Desserts, Brownie Bar, Cookie Bars, Bar Cookies
Great Desserts

GROOTMAAT KOEKE EN MUFFINS

BROWNIES FOR A CROWD Ingredients 3¾ cups butter, unsalted 4 oz(120g) unsweetened chocolate 32 oz semi-sweet chocolate (5⅓ cups of chocolate chips, approximately) 7 cups sugar ¼ cup vanilla extract (the REAL stuff please!) 8 lg eggs 4 cups flour (I used bread flour, but all-purpose will work just fine.) 1 TBSP salt 1 TBSP baking powder Instructions Preheat oven to 375. Melt chocolate and butter in a double boiler, stirring frequently. Remove from heat when melted. Combine the sugar and…

 Photo by KitchenKelly (perfect for moms bday with optional frosting and almonds.works for GP, heart healthy diabetes diets) Diabetic Recipes, Gluten Free Recipes, Cupcake Recipes, Dessert Recipes, Cupcake Ideas, Sweet Desserts, Chocolate Angel, Angel Food Cupcakes, Mini Muffin Pan
Gluten Free RecipesCupcake IdeasSweet DessertsAngel Food Cupcakes

GROOTMAAT KOEKE EN MUFFINS

KOLWYNTJIES 100 Kolwyntjies 375 g botter 1,125 ml suiker 15 ml vanielje 9 eiers 1.825 ml koekmeel 60 ml bakpoeier 7,5 ml sout 600 ml melk Metode: Verhit oond tot 180ºC. Smeer panne of spuit onder in panne. Klop botter met 'n houtlepel en voeg suiker geleidelik by. Klop tot lig en romerig en voeg geursel by. Voeg eiers een-een by en klop baie goed na elke byvoeging. Sif meel, bakpoeier en sout saam en voeg dit al siftende beurtelings met die melk by geroomde mengsel. Klop mengsel tot alles…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: Grootmaat Resepte Mustard, Blanket, Food, Mustard Plant, Blankets, Hoods, Meals, Carpet
MustardFoodMustard PlantMeals

GROOTMAAT KOEKE EN MUFFINS

OROS POEDING http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/oros-poeding.html Bestanddele: (50mense) 3 blikkies Idealmelk 5 desertl gelatien (opgelos in koue water en so ‘n paar sek in mikkie tot gesmelt) 5 koppies suiker 2 1/2 koppies kookwater 1.5 liter oros Metode: Laat die Ideal melk oornag in die yskas om te verkil. Los suiker in kookwater op. Voeg gelatien by. Gooi die oros by die stroopmengsel. Sit in yskas om af te koel maar dit moet nie stol nie – Klits nou die ideal…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: Grootmaat Resepte Macaroni And Cheese, 50th, Salads, Snack Recipes, Rice, Vegetables, Ethnic Recipes, Kos, Afrikaans

KERRIE NOEDELSLAAI VIR 50 MENSE

Foto>Helena Kruger Jolene Thomas KERRIE NOEDELSLAAI VIR 50 MENSE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/kerrie-noedelslaai-vir-50-mense.html 4x500g noedels 3 x groot gerasperde green peppers 3 x groot gerasperde uie 1 liter all gold tamatie sous 500.ml olie 500.ml asyn 800.ml suiker 100.ml kerrie poeier Paar druppels tabasco sous 2 x blikkies ingelegte perske skywe Metode Kook noedels tot gaar. Meng die res van die bestandele saam, en gooi oor die warm noedels. Maak die…

Food recipes from all over the world. Cooking Recipes, Cookies, Desserts, Food, Crack Crackers, Postres, Chef Recipes, Biscuits, Deserts
Cooking RecipesCookiesFoodBiscuitsDeserts

GROOTMAAT GROENTE

PAMPOEN / PATATROL Ons het dit met ons kerk-ete geëet en dit was heerlik. Vanoggend die resep by die Kerkkantoor gekry. Mens kan dit halveer as jy dit vir 'n gesin wil maak. Harrismith Moedergemeente: Hantie vd Merwe (Lewer 48 porsies) 2 Rolle Blaardeeg 1 kg Gaar fyngemaakte patats of pampoen(Butternut is lekker) Voeg bietjie sout by die water wanneer kook. Sous: 2 kop suiker 2 kop room 1 kop melk Kook saam vir 10 minute en gooi 1 teelepel vanilla essens by. Metode: 1. Voorverhit oond tot…