Intiem Stomend

Het jy geweet Antoinette skryf die resepte vir die Stomende kos bylaag van die Intiem tydskrif?!
14 Pins39 Followers
Oondgeroosterde Murgpampoentjies en Kersie tamaties saam met warm Feta kaas Groente wat gewoonlik papsag gekook word is nie hoog op my gunsteling lysie nie, inderdaad verkies ek gewoonlik groente wat super kraakvars is, maar by gesê is daar sekere groente wat wel asemrowend is as dit bietjie meer tyd neem.

Maklike Romerige Hoender Bredie Makliker as die gaan jy nie ‘n hoenderbredie kan maak nie, maak ‘n lekker pot met rys saam en staar in mekaar se ogies terwyl julle comfort food op sy beste geniet.

Sjokolade Piesang Brood ‘n Wenner in my huis is Piesang Brood, ek kan my man onder ‘n wip vang daarmee. .En nog beter met hierdie tjoef tjaf resep kan die man in my lewe  dit ook al self maak. Hier is ietsie spesiaal saam julle laataand koffie.

Sjokolade Piesang Brood ‘n Wenner in my huis is Piesang Brood, ek kan my man onder ‘n wip vang daarmee.En nog beter met hierdie tjoef tjaf resep kan die man in my lewe dit ook al self maak. Hier is ietsie spesiaal saam julle laataand koffie.

Blomkool slaai met Chorizo worsies en ‘n warm suurlemoen slaaisous Glo dit of jy wil of nie maar blomkool is hoog op die lys van mees populêre groente wêreldwyd.  Hierdie rou variteit op die veeldoelige groente is anders, maar bitter lekker.  Probeer asseblief so ver moontlik die blomkool super dun sny.  Natuurlik is die resep ook vir jou beskore as jy op ‘n lae koolhidraat dieet is, laat net die brood uit en jy is ‘gesort’.

Om

Om

Om

Suurlemoen Parmesan hoender Definitief ‘n gunsteling in my huishouding en binne ‘n jap-trap op die tafel.  Dit is heerlik as jy op ‘n lae koolhidraat dieet is, maar ons is mal daaroor saam met kapok aartappels of basmati rys en gestoomde groente. ‘n Lekker bederf resep vir date night wat net mooi geen effort neem nie.

Soufflé omelette Daar is niks so lekker vir my om te bederf met ontbyt in die bed, my man se gunsteling is natuurlik ‘n omelet. Hierdie resep klink erg meer complicated as wat dit rêrig is…

Geroosterde Ratatouille Sop met Basilie olie As jy enigsins ‘n Ratatouile fanatikus is, soos ek, sal jy dié LOVE! Groente wat vars en na sonskyn ruik sal hierdie dis ‘n besonderse eindresultaat gee. As jy op ‘n lae koolhidraat dieet is, is die resep so reg in jou kraal.

Fillet met Bloukaassous Bloukaas is my ultimate swakpunt, daar gaan seker nie ‘n dag verby waar ek nie nog ‘n rede aan kan dink hoe en waar om bloukaas te geniet nie.  Hierdie resep is bitter maklik en sal sorg van ‘n spesiale aandete uit die boonste rakke.

Koerantpapier Vis en Skyfies  ‘Date night’ vanaaand is soos ‘n Daija vu aand terug in die verlede met vis in skyfies in koerant papier en ‘n yskoue bier.

Pinterest
Search