Afrikaanse klas

Collection by Constance Thom

15 
Pins
 • 
32 
Followers
Constance Thom
is 'n ons vir net wil met my op sy by maar haar sit die tot as Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Kids Learning, Afrikaans Language, Grade 1 Reading, All About Me Preschool, Classroom Expectations, Teaching Aids, Teaching Posters

Hoë Frekwensie woorde : Graad 1 - Kinderwerf

Hoë frekwensie woorde is woorde wat baie gereeld in Afrikaans voorkom en help ook om lees makliker te maak en om vinniger te kan lees. Hierdie woordjies leer kindertjies in Graad1 aan en kinders leer dit as sigwoorde. M.a.w. hulle moet die woordjie ken deur net na hom te kyk sonder om dit uit te...

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse… Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Preschool Learning, Preschool Activities, Teaching, Toddler Learning, Owl Classroom, Classroom Rules, Classroom Activities

Dae en Maande van die jaar

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie digitale plakkaat bevat inligting oor - Dae van die week - Maande van die jaar - Seisoene.

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, Flitskaarte Preschool Education, Preschool Learning Activities, Preschool Lessons, Alphabet Activities, Preschool Worksheets, Baby Activities, Teaching Ideas, Quotes Dream, Life Quotes Love

Alfabet Flitskaarte Verniet! • KraftiMama

Nou dat die Alfabet klaar is wou ek net graag ‘n Plakkaat maak wat jy kan opsit teen die muur as A3 of A4. Print twee uit en lamineer en knip dan die een mooi netjies in die middel van die groen lyne om flitskaarte te maak. Onthou om te deel!!! Kliek op die prentjie […]

12 x * Print 2 per bladsy vir grootte Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet. Grade R Worksheets, Kindergarten Math Worksheets, Spelling Activities, Preschool Learning Activities, Kindergarten Lessons, Teaching Kids, Kids Learning, Maths, Afrikaans Language

2D Vorms Plakkate

12 x A4 * Print 2 per bladsy vir A5 grootte Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3 Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Teaching Activities, Preschool Learning, Kindergarten Classroom, Preschool Cutting Practice, Afrikaans Language, Classroom Expectations, School Posters

My Afrikaanse Avontuur | Lees en Skryf Program vir Kinders

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. Leer jou kind lees en skryf. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3.

Spelling1 Free Printable Alphabet Worksheets, Worksheets For Grade 3, Kindergarten Math Worksheets, Preschool Learning Activities, Kids Learning, Free Preschool, Preschool Ideas, Maths, Quotes Dream

Spelling1

Kleuter aktiwiteite, Skoolgereedheid, Graad R, Graad 1, Graad 2, Graad 3, arbeidsterapie, kinderliedjies, kinderrympies, kinderstories,

aa, ee, uu, oo Kindergarten Posters, School Posters, 1st Grade Worksheets, Worksheets For Kids, Animals Name In English, Afrikaans Language, Preschool Journals, Teaching Time, Teaching Resources

dubbelklanke

R het vir my gevra om idees vir dubbelklanke te plaas. Ek het so ‘n tydjie gelede iets oor die vaslegging van klanke geskryf en gaan daarom slegs ‘n paar ekstra idees gee. Maak groepe p…

onderwys – © My Klaskamer – idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen Alphabet Activities, Classroom Activities, Toddler Activities, School Resources, Teaching Resources, Afrikaans Language, Homemade Bookmarks, 2nd Grade Worksheets, Phonics Words

Drukbare bladsye (printables)

Ek het begin om dokumente by die gewone skrywes in te voeg (soos die een met sigwoorde). As jy na die “search”-blokkie (sien regs bokant die lysie skakels) gaan, behoort jy verskillend…

Help so jou kind met sy stelwerk-huiswerk. Klik vir raad aangebied deur 'n ervare onnie Preschool Learning, Classroom Activities, Planets Activities, Afrikaans Language, Helping Children, First Grade Math, Learning Through Play, Yoga For Kids, Verse

Help so jou kind met sy stelwerk-huiswerk

’n Vorige artikel het verduidelik hoe jy jou kind met leesbegriphuiswerk kan help. Dié keer kyk ons na stelwerk.

Reading Comprehension dice Game - grades Students read a picture book in pairs. After reading they roll a dice and the corresponding number instructs them to apply a certain comprehension strategy - make a text to self connection, retell, determine imp First Grade Reading, Student Reading, Teaching Reading, Reading Group Activities, Retelling Activities, Reading Games, Reading Groups, Kids Reading, Reading Centers

Reading Comprehension dice Game - grades K-2

Students read a picture book in pairs. After reading they roll a dice and the corresponding number instructs them to apply a certain comprehension strategy - make a text to self connection, retell, determine importance, use questioning, visualizing, infer The set includes one game card for teache...

The Grammar Garden an Invitation to Learn — Homemade Playdough, Grammar Lessons, Handwriting Practice, Use Of Plastic, Tea Tree, Invitations, Learning, Garden, Garten

The Grammar Garden an Invitation to Learn

The secret of good teaching is to regard the child’s intelligence as a fertile field in which seeds may be sown, to grow under the heat of flaming imagination. --Maria Montessori from To Educate the Human Potential These words came to mind when I realized a change was in order for our Montessori grammar work. We have been using a traditional(ish) grammar farm for the past couple of months. Wanting to spark excitement with our language practice, I ordered a number of small Playmobil sets with…