Afrikaans

Collection by Connie Monosi

21 
Pins
 • 
7 
Followers
KraftiMama, Dae van die Week, Afrikaans Verniet Printables

Leer Kleuters Speel-Speel die Dae van die Week  • KraftiMama

Hier's 'n blaadjie wat jy kan uitdruk en lamineer. Druk 2 en lamineer dan kan jy een gebruik om 'n paring- speletjie speel met die dae en die prentjies.

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie  digitale plakkaat bevat inligting oor - Dae van die week - Maande van die jaar - Seisoene.

Dae en Maande van die jaar

Alfabet en Klanke

Alfabet en Klanke

Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.

Drukbare bladsye (printables) | My klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen

Drukbare bladsye (printables)

Ek het begin om dokumente by die gewone skrywes in te voeg (soos die een met sigwoorde). As jy na die “search”-blokkie (sien regs bokant die lysie skakels) gaan, behoort jy verskillend…

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3

My Afrikaanse Avontuur | Lees en Skryf Program vir Kinders

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. Leer jou kind lees en skryf. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3.