One pot meals

Collection by Connie Coetzer

9 
Pins
 • 
37 
Followers
Blitsvinning in die mikrogolfoond. 6 tot 8 porsies. 1 blikkie tuna gedreineer, 1 middelslagui gerasper, 50 ml blatjang, 50 ml mayonnaise, 2 eiers geklits, 100 ml volroommelk, 1 groot pak (125 g) kaas-en-uie-tjips fyngedruk, 3/4 kop cheddarkaas gerasper. 1. Meng alle bestandele in mengbak 2. Spuit mikrogolfvaste tertbord van 20 cm met kossproei 3. Giet …

TUNA-EN-TJIPS-TERT

Crazy for casseroles? Us, too! From crescent-topped crowd-pleasers to our favorite takes on pizza, these recipes prove there’s no wrong way to make a casserole.

No-Fail Family Favorite Casseroles

Crazy for casseroles? Us, too! From crescent-topped crowd-pleasers to our favorite takes on pizza, these recipes prove there’s no wrong way to make a casserole.

Wanneer tyd min is en koskaste leeg, is geblikte tuna altyd ’n staatmaker. Hier is 5 heerlike resepte met geblikte tuna.

RESEPTE: 8 etes met geblikte tuna

Wanneer tyd min is en koskaste leeg, is geblikte tuna altyd ’n staatmaker. Hier is 8 heerlike resepte met geblikte tuna.

HOENDER OF MAALVLEIS GEREG MET SIMBA SKYFIES 1 Hoender (hier het ek stukke hoender gebruik) 3 uie grof gekap 500g noedels(screws) 1 koppie mayonnaise 2 kop gerasperde cheddarkaas 2 kop melk ...

Maalvleis- of hoendergereg met Simba skyfies.

MAALVLEIS OF HOENDERGEREG MET SIMBA SKYFIES 1 Hoender (Ek het stukke hoender gebruik). 3 uie grof gekap 500g noedels (screws) 1 koppie mayonnaise 2 kop gerasperde cheddarkaas 2 kop melk 1 x410g sam…

Vinnige tunagebak

Vinnige tunagebak

Karen Maritz van Klaarstroom, Karoo se maklike dis - reg vir voorsit in minder as 'n uur!

Oond 180 gr C.   Roer al die bestandele saam in bak:  1 k bruismeel, 1/4 t sout 1/2 t mosterdpoeier, 1 pakkie baconstukkies, 1 klein gekapte ui, 2 k gerasperde cheddarkaas, 2 eiers en 2 k melk, saam geklits. Skep in gesmeerde oondbak. Sprinkel bietjie paparika oor. Bak 40 minute tot goudbruin. Be

Kaas en Bacon Gereg