vetkoek

Collection by Monica Combrinck

7 
Pins
Quick and Easy Deep Fried Fritters (South African Vetkoekies) - Alta De Lange Vermaak - African Food South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Churros, Ma Baker, Snack Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes

KITS-VETKOEK Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier. **Bedien dadelik warm met stroop.♫ Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.

Wat is dan beter as 'n vars, warm vetkoek met kerrie-maalvleis of kaas en stroop op? South African Dishes, South African Recipes, Quiches, Kos, Rusk Recipe, Ma Baker, Easy Banana Bread, Thinking Day, No Bake Treats

Resep: Tuisgemaakte vetkoek | Maroela Media

Wat is dan beter as ’n vars, warm vetkoek met kerrie-maalvleis of kaas en stroop op?

Vinnige Vetkoekies meel t sout Bakpoeier afgeskraap Water om te meng. skep lepels vol. Hot Dog Recipes, Sweet Recipes, Kos, My Favorite Food, Favorite Recipes, Bread Alternatives, Puff Pastry Recipes, South African Recipes, Love Food

VINNIGE VETKOEKIES

Vinnige Vetkoekies 4k meel 1+ 1/2 t sout 4t Bakpoeier afgeskraap Water om te meng..slaperige deeg nie te slap nie.skep lepels vol in lekker warm olie en braai mooi bruin..Helena Kruger 23/5/13. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/vinnige-vetkoekies.html ******************************************************************************** Lekker VETKOEK gebak en ja dit is n baie lekker resep Probeer gerus..Helena VETKOEK…

Quick and Easy Deep Fried Fritters (South African Vetkoekies) - Alta De Lange Vermaak - African Food South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Churros, Ma Baker, Snack Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Dis baie eenvoudig eintlik... 6 k koekmeel 1 T sout 2 K lou water 10 g gis 50 ml gesmelte botter 1 E suiker Gooi die gis by die lou water dat dit oplos en meng alles net saam en knie goed deur. Laat r...

Wat is dan beter as 'n vars, warm vetkoek met kerrie-maalvleis of kaas en stroop op? South African Dishes, South African Recipes, Quiches, Kos, Rusk Recipe, Ma Baker, Easy Banana Bread, Thinking Day, No Bake Treats

Resep: Tuisgemaakte vetkoek | Maroela Media

Wat is dan beter as ’n vars, warm vetkoek met kerrie-maalvleis of kaas en stroop op?

Only 3 everyday pantry ingredients needed to make these creamy, delicious Lemon Meringue Toffees and it really tastes like Lemon Meringue ! South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Peppermint Crisp, Fabulous Foods, Recipe Today, Sweet Recipes, Yummy Recipes

Kaneelkluitjies

Die kluitjies is gaar as ’n skerp mes skoon uitkom as jy dit in die middel van die kluitjie druk.