Skons

Collection by Monica Combrinck

8 
Pins
Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houe… South African Dishes, South African Recipes, Savory Muffins, Savory Snacks, Kos, Ma Baker, Banting Recipes, Good Food, Yummy Food

Kaas en Suurroom Skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houe…

Super-vinnige skons Dit is nie die stewige skons wat ons gewoonlik by koffiewinkels kry nie, maar & lekker ligte skon. Geen uitrol of . Muffin Pan Recipes, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Ma Baker, Braai Recipes, Quiche

Super-vinnige skons

Super-vinnige skons Dit is nie die stewige skons wat ons gewoonlik by koffiewinkels kry nie, maar 'n lekker ligte skon. Geen uitrol of ...

The Best Cheese Muffins Plain Flour Recipes on Yummly Yogurt Muffins, Savory Muffins, Savory Snacks, Muffin Tin Recipes, Flour Recipes, Baking Recipes, Cheese Scones, Cheese Puffs, Biscuit Mix

Kaas Skons

Oond 180 gr C. In mengbak; 2 k koekmeel, 4 t bakpoeier, 1/4 t sout, 1/2 t mosterdpoeier, 45 ml sonneblom-olie, 2 eiers, 1 k melk en 1 k gerasperde kaas. Meng deur, moenie te veel roer. Skep in gesmeerde muffinpan. Bak vir 25 minute tot goudbruin en gaar. Bedien warm of koud.

Sysagte skons…julle, this is to die for! Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… Kos, Easy Cooking, Cooking Recipes, Easy Recipes, Recipe Filing, South African Recipes, Savoury Baking, Salty Snacks, Bread And Pastries

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk