Pap & Mince Lasagne
A super cheap end of the month meal that is very very delish and morish. 1 small pot of pap already made 1 tin sweetcorn 1/2 liter of plai...
KITI SE MIELIEBROODKITI SE MIELIEBROOD - Food Lovers Recipes
KITI SE MIELIEBROOD
Mieliepap in die oond
Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis ...
Paptert met ‘n twist – Boerekos – Kook met Nostalgie
lekker groot pot krummelpap – groterige korrels wat lekker sal kan in balvorm kan kleef (gaar en half afgekoel) 2 koppies bruinbroodkrummels driekwart koppie botter (gesmelt) 3 pakkies…
Blitsige Braaipap – Boerekos – Kook met Nostalgie
Al het ek grootgeword in die Wes-Kaap, is ek ‘n pap-lover van formaat! Pa het ons mooi geleer en Saterdae was pap-en-wors dag. Ek het nou nog die tweetand vurk (eintlik is dit ‘n vleisv…
Herderpastei met blomkool
Search Results for “braai bygeregte warm” – Kreatiewe Kos Idees
Recipes, Kitchen, Home and Garden Tips.
Braaivleis Bruinpoeding Potjie – Boerekos – Kook met Nostalgie
Jy het nodig 2 eiers 1 eetlepel botter of margarien, gesmelt 1 eetlepel gouestroop 2 koppies koekmeel 1 teelepel bakpoeier knippie sout 1 teelepel koeksoda ½ koppie melk 3 el appelkooskonfyt knippi…
Search Results for “braai bygeregte warm” – Kreatiewe Kos Idees
Recipes, Kitchen, Home and Garden Tips.
Sampioen en Spek Happie – Boerekos – Kook met Nostalgie
Hier is nog ‘n wenner vir peuselhappie om die braai… Ek vat sommer ‘n plastiek bakkie en gooi ‘n klomp sout en water daarin, dit moet ‘n lekker sterk sout water oplossing wees. Gooi nou jou p…
DEEGWIELE
DEEGWIELE 250 ml bruismeel sout 30 ml botter 80 ml melk ... 250 ml kaas gerasper 60 ml vars pietersielie 1 eier geklits ...
Mayonnaise en Kaas Broodjie – Boerekos – Kook met Nostalgie
Heerlik as braaivleis bygereg of sommer so op sy eie . Jy het nodig; . 500 ml koekmeel 20 ml bakpoeier 250 ml volroom melk 2 groot eiers – geklits 125 ml mayonnaise mespunt sout 20o g geraspe…
Spek en Kersie Kebabs – Boerekos – Kook met Nostalgie
Benodighede: 1 Kop heuning 1/4 kop soya sous glanseerde kersies..( kan vir 4 ure in brandewyn/whiskey laat le week voor jy hom op sosatie gebruik) paar pakkies lang repies spek So gemaak: Ryg die spek en kersies beurtelings soos ‘n korsentina, op die sosatie stokkie. Sit al die sosaties in ‘n bak, meng heuning en soya goed saam, Gooi oor sosaties, .Kan dadelik gebruik word, of laat dit ‘n paar uur of oornag staan. Oor stadig kole en draai gereeld dat hy nie brand nie. of bak in…
Bykosse / Side Dishes
Spek Pynappel Kebabs – Boerekos – Kook met Nostalgie
Bestanddele Repies (streaky) bacon ~ spek vars of geblikte pynappel stukkies Sparerib marinade (Steers marinade werk lekker) Rol 1 spek repie om elke stukkie pynappel, ryg op sosatie stokkies tot vol. Verf liggies aan albei kante met marinade, rooster tot bros oor kole by die volgende braai of rooster in ‘n warm oond op ‘n bakplaat. .