Klein koekies

Collection by Stephanie

18 
Pins
I absolutely would have no space to put this. but it is sooo awesome! Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Ma Baker

I absolutely would have no space to put this.... but it is sooo awesome!!!

Soetkoekies - “Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer. My Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Eggless Recipes, Oven Recipes

Ouma Anna se kookmelkkoekies

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

Koffie Soentjies - KOEKIES 250 g (½ blok) sagte botter 187 ml (¾ k) versiersuiker, gesif 10 ml t) koffiepoeier 15 ml e) kookwater 500 ml k) koekmeel, gesi Kos, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Yummy Treats, Sweet Treats, Yummy Food, Coffee Biscuits, Vanilla Biscuits

Koffiesoentjies

ongeveer 24 koekies Bestanddele KOEKIES 250 g (½ blok) sagte botter 187 ml (¾ k)

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Met barsies en al! Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Oven Recipes, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Kos, Ginger Cookies, Crispy Cookies

Gemmerkoekies – met barsies en al!

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Bak dié lekker gemmerkoekies!

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper . 2 x 125 ml houertjies room Tart Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Sweet Pie, Sweet Tarts, Kos, Ma Baker

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper ... 2 x 125 ml houertjies room 1...

Smelt in die mond lekker – (maak Bestanddele sagte botter 120 ml versiersuiker, gesif 700 ml Bruismeel tl sout 20 ml melk blok melksjokolade, oor dubbel koker of in mikrogo… Kos, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Baking Desserts, Ma Baker, Coffee Biscuits, Baking Biscuits, Desserts To Make

Sjokolade gedoopte Botterkoekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Smelt in die mond lekker – (maak 40) Bestanddele 250g sagte botter 120 ml versiersuiker, gesif 700 ml Bruismeel 1/2 tl sout 20 ml melk *80g blok melksjokolade, oor dubbel koker of in mikrogo…

Passion cream and coconut biscuits - HQ Recipes Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Baking Ideas, Pasta Recipes, Yummy Recipes, Yummy Food, Yummy Cookies, Yummy Treats

Resep: Botterkaramel-brosbroodrosette | Maroela Media

Dié ryk en geurige koekies sal behoorlik jou mond laat water.

Groot Verskeidenheid Soet en Sout Tert Doppies, met Vulsels - resepte vir next wat jou hart begeer. Tart Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Drink Recipes, Yummy Recipes, Sweet Pie, Sweet Tarts

SOET DOPPIES TANNIE RIET SE SOET DOPPIES 2 ½ k meel 1 t bakpoeier 2 eiers 125g botter Sout ½ k suiker SO MAAK MENS: Meng meel, bakpoeier en sout. Vryf botter in. Klits eiers en suiker. Maak aan. Rol uit jou deeg druk uit en gebruik jou drukkertjie om dit in die kolwyntjie pannetjie mooi teen die kante te druk. Druk met ‘n vurk gaatjies in die deeg. Bron: Annamarie Smit (Tannie Riet is Annamarie se Moeder) NOTA: Rol die deeg tussen plastiek uit. Dan krimp die deeg nie so baie nie.

Vakansie sonder koekies is mos nie vakansie nie. Vlakoekies is altyd ʼn wenner en perfek vir ʼn peuselhappie voor ʼn oggendstappie op die strand. Custard Biscuits, Custard Cookies, Coffee Biscuits, Cream Biscuits, Baking Biscuits, Spritz Cookies, Baking Recipes, Cookie Recipes, Snack Recipes

[Resep] Vlakoekies | Maroela Media

Vakansie sonder koekies is mos nie vakansie nie. Vlakoekies is altyd ʼn wenner en perfek vir ʼn peuselhappie voor ʼn oggendstappie op die strand.

Bestanddele: 2 kg koekmeelblom 7 ml sout geelsuiker 750 g botter 110 ml skoon varkvet 400 ml stroop 25 ml koeksoda 250 ml baie sterk swart koffie vanieljegeursel So gemaak: Men… Coffee Biscuits, Coffee Cookies, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Cheese Biscuits, Yummy Cookies, Sugar Cookies, Pastry Recipes, Baking Recipes

Klein Koekies – Page 3 – Boerekos – Kook met Nostalgie

“magic bars” is dit inderdaad… 12 spek repies 4 kop pretzels 1 1/2 kop botter ...