Old wagon
Nasionale Feesdae
Weekend Wings #39: South Africa's "Franken-Mirages", Part 1 of 3
I'm sure readers know of Mary Shelley's famous novel 'Frankenstein'. Briefly, Dr. Victor Frankenstein assembles a monster in the form of a human being, using body parts from "the dissecting-room and the slaughter-house". Since then, the first part of his name has become a byword to describe anything that resembles a known thing, but uses parts from other things. For example, in the shooting world, a 'Franken-FAL' is a FAL rifle (like this one, for example) that looks as if it came from the…
North American AT-6C Harvard - Large Preview
Photo of South Africa - Air Force North American T-6 Texan (N76BZ) taken in Coolidge, United States on 2013-10-05 by Steve Flint of AirTeamImages.com
Loading...
Authors
Die Gelofte
Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media
Só onthou ek Suid-Afrika | Pieter Pieterse | www.myvolk.co.za | Gebore 9 Junie 1936 in Pietersburg - Maart 2002 in Marlothpark, Mpumalanga) was ’n Afrikaanse skrywer, storieverteller en TV-persoonlikheid. Hy het tientalle boeke en draaiboeke geskryf en verskeie literêre toekennings daarvoor ontvang. Daarbenewens was hy vanaf 1991 tot met sy dood die aanbieder van verskeie TV-reekse soos Swerwerskos, Boude en blaaie, Van die Kaap tot die Kunene en Maak ’n las.
Sarie Mare-1868. Susara Margaretha (Sarie) Maré. Oudste dogter van J.P. Maré en C.S.J. Erasmus was Susara Margaretha. Sy is op die plaas Eendraght, Suikerbosrand, distrik Heidelberg, gebore op 15 April 1869. Haar pa was Jacob Maré, wat later 'n lid van die uitvoerende raad van die Transvaal geword en na wie 'n straat in Pretoria genoem is. Hierdie is dié Sarie Marais wat in die wyk van die Mooirivier gewoon het, ook bekend as Tant Mossie, volgens die SA biblioteek se katalogus-inskrywing .