Ek het nogal lekker gespeel met dié resep. Dit het nie ’n tradisionele quiche-kors nie – die maalvleis vorm die kors! Dis een van daardie regte staatmaker-geregte: vinnig om te maak, vries lekker en proe hemels. As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik.

As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik.

Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.

Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.

Maalvleis-roly-poly. Foto: Kook saam Kaaps Wat ʼn heerlike Kaapse resep van…

Maalvleis-roly-poly. Foto: Kook saam Kaaps Wat ʼn heerlike Kaapse resep van…

MAALVLEIS MET SLAP DEGIE

Casseroles Archives - Page 23 of 100 - Recipe Roost

Pinterest
Search