Beskuit

Collection by Elda Kirchner

9 
Pins
 • 
94 
Followers
Elda Kirchner
Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke 1,5 kg (6 k) koekmeel 500 ml (2 k) volkoringmeel 625 ml (2½ k) suiker 45 ml (3 e) bakpoeier 10 ml (2 t) koeksoda 7,5 ml (1½ t) sout 8 Weet-Bix-koekies, gebreek 125 ml (½ k) sonneblomsade 100 g (1 pakkie) pekanneute, gekap 250 ml (1 k) klapper 500 ml (2 k) karringmelk 3 eiers 500 g (1 blok) botter Stel oond op 180 °C. 1. Meng meel, suiker, bakpoeier, koeksoda en sout. 2. Roer Weet-Bix, sonneblomsade, neute en klapper by meelmengsel. 3. Klits… Kos, Rusk Recipe, Baking Recipes, Dessert Recipes, Cheesecake Recipes, Paleo Recipes, Crazy Cookies, South African Recipes, Africa Recipes

Growwe beskuit | Vrouekeur

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke Bestanddele 1,5 kg (6 k) koekmeel 500…

Muesli-beskuit, Beskuit kan gewwonlik vir twee maande gehou word as dit in n ligdugte houer is. Sit eers jou beskuit in plastieksakke en dan in die ligdugte houer-so sal dit langer vars bly. South African Dishes, South African Recipes, Scones, Kos, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Ma Baker, All Bran, Biscuit Recipe

SARIE

Muesli-beskuit, Beskuit kan gewwonlik vir twee maande gehou word as dit in n ligdugte houer is. Sit eers jou beskuit in plastieksakke en dan in die ligdugte houer-so sal dit langer vars bly.

If there is one rusk recipe you have to try, this is it! It has to be the most versatile recipe out there, which mean you can personalise it to suit your taste or mix it up for somethi… South African Dishes, South African Recipes, Kos, Rusk Recipe, Recipe For Rusks, Recipe Hub, Buttermilk Rusks, Healthy Breakfast Snacks, Breakfast Cookies

Worlds Yummiest Rusks

If there is one rusk recipe you have to try, this is it! Seriously! It has to be the most versatile recipe out there, which mean you can personalise it to suit your taste or mix it up for somethi…

 Bestanddele 1 kg bruismeel 5 koppies semel / All-bran 400 ml suiker 2 tl bakpoeier – mooi gelyk teen rand 1 tl sout margarien Stork Bake 3 jum. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Bread Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Rusk Recipe, Recipe Box, Kos

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit Kannie ophou eet nie! Bestanddele 1 kg bruismeel 5 koppies semel / All-bran 400 ml suiker 2 tl bakpoeier – mooi gelyk teen rand 1 tl sout 500g margarien Stork Bake 3 jumbo eiers 500 ml karringmelk 125 ml kookolie Hoe maak mens Meng al die droe bestanddele Smelt margarien Meng in droe bestanddele Klits eiers Gooi karringmelk daarin Gooi olie dan daarin Meng (Droe+Margarien) + (Nat) Spuit / smeer oondpan Bak in 180 grade oond vir +- 20 minute Laat droog in…