Boer leaders

Collection by Coen Fourie

59 
Pins
 Second Anglo-Boer War, 1899 - War Novels, War Photography, Modern History, Modern Warfare, African History, History Facts, Cold War, Military History, Old Pictures

One of my heroes of the ABW ..As his mates saw him. And what is left of his legacy today A while back in Heilbron's cemetery. Hans Jacob Swart.....

Boer War Art Poetry and History – Chessalee South African Recipes, African Tribes, African History, Family History, Old Things, Poetry, Genealogy, Ice Creame, Amigurumi

South African recipes

All links in this post will open in a new window. Links to other pages or documents have a number. 1) Please click HERE for my own “pizza” recipe with comfrey or spinach. You will eat y…

Europe forgot about the genocide of the Boers // Europe again "forgot" about the genocide of the Boers at the beginning of the XX century. Pope Francis on Sunday honoured the 100th anniversary of the slaughter of Armenians by calling it "the first genocide of the 20th century." "Why Europe has forgotten us? .." - Asks 27.000 Boer's women and children who died in British concentration camps. History Projects, My Land, My Heritage, African History, History Facts, Military History, World War Two, Writing A Book, Historical Photos

Europe forgot about the genocide of the Boers // Europe again "forgot" about the genocide of the Boers at the beginning of the XX century. Pope Francis on Sunday honoured the 100th anniversary of the slaughter of Armenians by calling it "the first genocide of the 20th century." "Why Europe has forgotten us? .." - Asks 27.000 Boer's women and children who died in British concentration camps.

Jopie Fourie: Ná sy dood was Fourie ’n martelaar. Smuts het vir sy ongenaakbaarheid betaal deurdat Fourie se dood ’n groot rol in die verkiesing van 1948 gespeel het toe Smuts se Suid-Afrikaanse Party deur die Nasionale Party verslaan is. North West Province, War Novels, History Projects, My Childhood Memories, My Land, African History, World War I, My People, Military History

Jopie Fourie: Daar gaan ’n man verby

Jopie Fourie (1878-1914), leier van die 1914-Rebellie teen die premier Louis Botha, is op 16 Desember 1914 in die omgewing van Rustenburg gevange geneem. Vandag, 100 jaar gelede, is Fourie weens hoogverraad ter dood veroordeel. Hy was die enigste deelnemer aan dié rebellie wat op hierdie wyse die hoogste prys betaal het, skryf J.B. ROUX.J.B. Roux.

Net 'n kort foto toer van 'n Boer wat krygsgevange geneem is in die Anglo-Boere Oorlog.... Gevang, gehok, ge-trein, geskip, gehok, ge-los, gekry en getreur. The Anglo Boer War through the eyes of a Boer POW ( Prisoner of War ) Union Of South Africa, Armed Conflict, Prisoners Of War, St Helena, Folk Music, My Heritage, British Army, African History, Educational Activities

Net 'n kort foto toer van 'n Boer wat krygsgevange geneem is in die Anglo-Boere Oorlog.... Gevang, gehok, ge-trein, geskip, gehok, ge-los, gekry en getreur. The Anglo Boer War through the eyes of a Boer POW ( Prisoner of War )

Defeat of Verwoerd Apartheid, History Education, My Land, Cute Images, African History, Back In The Day, Historical Photos, South Africa, 8 September

Hendrik Frensch Verwoerd (Amsterdam, 8 September 1901 – Kaapstad, 6 September 1966) was voormalige eerste minister van Suid-Afrika wat in 'n sluipmoord in die parlement in Kaapstad gesterf het. Verwoerd word algemeen as 'n sleutelfiguur in die Apartheidstelsel beskou. Mense sal waarskynlik nog lank verskil oor die waarde van sy werk. In die geskiedenis van die Afrikaners en van Suid-Afrika bly die grondlegger van die 1961-Republiek egter ‘n sleutelfiguur.

This Day in Southern African History: 23 April, Agreement on terms to end Transvaal War is ratified

Piet Joubert | South African History Online

Acted as President of the Transvaal when the territory was annexed in 1877, joined Kruger and Pretorius to take up arms against the British. He led the commando that defeated the British at Laing's Nek, Ingogo and Majuba Hill. Joubert became commandant-general of the Transvaal and managed to crush the Jameson Raid in January 1896. He died soon after besieging Ladysmith, which proved to be disasterous, as opposed to what his younger generals had urged him to do.

EEN van die gewildste Boere generaals wat die Anglo-Boere Oorlog end-uit geveg het en in 1938 oorlede is, genl. Barend Daniël (Ben) Bouwer. Op sy grafsteen in Maitland is gegraveer: `` 'n Dappere held in die stryd. Altyd wakker en opgeruimd. Altyd met 'n glimlag bereid. In huislike kring die teerhartige. Selfs in sy laaste lyding.'' Armed Conflict, Family Research, Many Faces, My Childhood Memories, Folk Music, My Land, Cute Images, African History, War Machine

EEN van die gewildste Boere generaals wat die Anglo-Boere Oorlog end-uit geveg het en in 1938 oorlede is, genl. Barend Daniël (Ben) Bouwer. Op sy grafsteen in Maitland is gegraveer: `` 'n Dappere held in die stryd. Altyd wakker en opgeruimd. Altyd met 'n glimlag bereid. In huislike kring die teerhartige. Selfs in sy laaste lyding.''

PIETER LAFRAS (PIET) UYS was die eintlike leier van die trek van Jacobus Uys, sy bejaarde pa van diep in die sestig. Die geselskap het uit sowat honderd mense bestaan wat van Uitenhage af getrek het. Hulle was een van die laaste georganiseerde groepe wat die Kaapkolonie met die Groot Trek verlaat het. My Herritage, Teaching History, Family Crest, Prussia, My Land, Cute Images, African History, African Beauty, Country Of Origin

PIETER LAFRAS (PIET) UYS was die eintlike leier van die trek van Jacobus Uys, sy bejaarde pa van diep in die sestig. Die geselskap het uit sowat honderd mense bestaan wat van Uitenhage af getrek het. Hulle was een van die laaste georganiseerde groepe wat die Kaapkolonie met die Groot Trek verlaat het.

Danie Theron en Hannie Neethlingh

Danie Theron en Hannie Neethlingh

Intro The name “Bang-Bang club” was mainly associated with four photographers active within the townships of South Africa between 1990 and Kevin Carter, Greg Marinovich, Ken Ooste…

Journalists run from the scene of the execution of right-wing AWB members by a police in Bophuthatswana, South Africa, 1994, by Greg Marinovich (Kevin Carter took a shot of one of the victims begging for his life)

Explore Photo Tractatus' photos on Flickr. Photo Tractatus has uploaded 10349 photos to Flickr.