Mickey mouse cupcakes

Collection by Cobie de

18 
Pins
Slap oorgooi deeg | Boerekos – Kook met Nostalgie
Meat RecipesBaking RecipesRecipiesSouth African Dishes

Slap oorgooi deeg – Boerekos – Kook met Nostalgie

OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE: JY HET NODIG: 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny METODE: Klits die melk, kookolie en eiers saam. Voeg by jou meel, bakpoeier en sout by , klits goed tot gladde slap deeg. Gooi bo-oor gaar voorbereide pastei vleisl, druk paart uie ringe bo op die deeg vas, en bak vir ongeveer 30 min by voorverhitte oond van 180C tot mooi bruin

Slap oorgooi deeg | Boerekos – Kook met Nostalgie
South African DishesCurry RecipesMelktertBiltongSpare RibsRecipies

Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…

Mickey Mouse cupcake cake
Mickey Mouse Clubhouse Birthday PartyHow To Make CupcakesCupcake Cookies2nd BirthdayMickey Party

Mickey Mouse cupcake cake

Slap oorgooi deeg | Boerekos – Kook met Nostalgie
Meat RecipesCooking RecipesRecipiesMelktertBiltong

Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…

Slap oorgooi deeg | Boerekos – Kook met Nostalgie
Cooking RecipesCooking IdeasSouth African DishesEthnic RecipesTuna Quiche

Bobotie Pot Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Nie net vinnig om voor te berei nie, maar sal sommer ook jou sak pas, ‘n smul randrekker. Jy kan een groot pastei maak of in 4 kleiner individuele pot pasteitjies . 1kg topside maalvleis 1 groot ui, opgekap 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 80 ml kookolie 1 el asyn 2 el kerriepoeier 1 tl borrie 1 lourierblaar 1 el appelkooskonfyt 2 el blatjang 1 el worcestersous 2 el tamatie puree hanvol rosyntjies 125 ml kookwater sout na smaak . 1 rol skilferkors – ontdooi 1 eier geklits met bietjie…

Slap oorgooi deeg | Boerekos – Kook met Nostalgie
Cooking RecipesRecipiesSteak And Mushroom PieSteak And MushroomsBiltong

Bobaas Pastei – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bobaas Pastei met Bier, Biefstuk, Sampioene en gekarameliseerde uie as vulsel kan jy nie verkeerd gaan nie, met ‘n lieflike tuisgemaakte kors om die pastei af te rond Pastei kors: 500 g koekmeel 200 g yskoue botter in klein blokkies gesny 3 groot eiers liggies geklits Plaas koekmeel en botter in groot mengbak, werk deur met jou vinges tot jy broodkrummel effek kry Voeg eier by, werk goed deur tot deeg in een bal bymekaar kom Draai toe in kleefplastiek sit in yskas vir 40 min Verdeel deeg in…

Slap oorgooi deeg | Boerekos – Kook met Nostalgie

Pizzadeeg – Boerekos – Kook met Nostalgie

Eenvoud lekkerte – Pizzadeeg, tuisgemaak Die beslag maak twee lekker groot pizzas So gemaak: 1. Meng saam: 750 ml Koekmeel 15 ml sout 500 ml kraanwater 2. Meng goed saam en laat staan vir 5 minute: 250 ml louwarm water 2 el heuning 10 g droeë kitsgis paar druppels olyfolie *ekstra koekmeel *olyfolie *tamatie puree *oreganum Bring die twee mengsels bymekaar in ‘n groot mengbak, werk deur met jou vingers totdat goed gemeng is Bedek met kleefplastiek en plaas op warm plek om te rys vir 1 uur…

Slap oorgooi deeg | Boerekos – Kook met Nostalgie

Babbelaas Souttert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Wees Babbelaas se Baas met oorskiet braaivleis Tertkors: 2 kop koekmeel mespunt sout mespunt rooi peper 150g gevriesde botter, gerasper 1 el brandewyn 150 ml yskoue sodawater . Sif die koekmeel, rooi peper en sout saam Vryf die botter in die koekmeel in met jou vingerpunte totdat jy krummel effek het Voeg brandewyn en sodawater by om ‘n stywe deeg te vorm Maak ‘n bol, maak toe met kleefplastiek en plaas in die yskas om te rus vir 30 min Voorverhit oond na 200°C Rol deeg dun uit en voer ‘n…

Slap oorgooi deeg | Boerekos – Kook met Nostalgie
Quick AppetizersAppetizer IdeasHomemade HamCooking Recipes

Ham en Kaas Wawiele – Boerekos – Kook met Nostalgie

Heerlike vingerhappie, kinders is dol hieroor. Vinnig en maklik Lekker vir ligte ete saam kraakvars groenslaai 1 x 400g Blaardeeg ontdooi 1 eier geklits 8 snye ham 1 kop gerasperde kaas tamatiesous gemengde droë kruie na smaak bietjie botter Voorverhit oond na 180 C en smeer ‘n bakplaat met botter Rol blaardeeg oop en smeer lagie tamatiesous Pak die ham snytjies bo op, gevolg met gerasperde kaas Rol die deeg styf op Sny in 2cm wielietjies Pak op bakplaat en smeer met eier Sprinkel met…

Slap oorgooi deeg | Boerekos – Kook met Nostalgie
BiltongGood AdviceOpportunityCompetitionHealthy FoodMeet

Vote for your Favourite Radio Station and you could WIN R40 000

The My Station Competition gives listeners the opportunity to vote for their favourite station.

Quintin, 32 from Heidelberg, Gauteng
Targeted AdvertisingSafety Tips

Join Now

Tracy-Leigh, 42 from Bedfordview, Gauteng

Join Now

Wiggins, 60 from Hout Bay, Western Cape

Join Now

Neelet, 52 from Empangeni, KwaZulu-Natal

Join Now

Frieda, 59 from Rustenburg, North West
Targeted AdvertisingSafety TipsMickey MouseProfileCupcake

Join Now

Sharlene, 39 from Welkom, Free State

Join Now