Flatervrye Pasteideeg
In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.
Kook met Nostalgie – Kook met Nostalgie
Karoo-lamspastei met ertjie-kapokaartappels
Dis Quintinn van Rensburg van Samara Lodge, 53 km van Graaff-Reinet, se "Karookos-met-Franse-flair"
Blitsige hoenderpasteitjies
hoender-pastei-blitsig
Springbokpastei met vye-en-rooibos-compote
Hou dit trots Suid-Afrikaans met dié dis.
Hoenderpasteitjies | Maroela Media
Maklike resep vir heerlike hoenderpasteitjies.
Lamsvleis-en-spinasiepasteie
Vir hierdie pasteie het ek ’n heel lamsnek net met olyfolie ingesmeer en toe met sout, peper en koljander gegeur voor ek dit in die oond gebak het tot die vleis van die bene afgeval het.
Rooiwynlamskenkels
Het jy genoeg tyd en genoeg wyn om hierdie skenkels te maak? Span na die tyd ‘n degie bo-oor vir ‘n uitklop pastei.
Perfekte pasteie: Bobotiepastei
’n Goudbruin, geurige pastei op die tafel is die perfekte ete op ’n koue aand.
8-uur-lamskenkelherderspastei
SARIE
Pastei met klaargaar hoender
SARIE