Maalvleis geregte

Collection by Christina

8 
Pins
Christina
Gebackene Spaghetti & Fleischbällchen – Rezepte Baked spaghetti & meatballs, These are the best easy recipes for college students who need to save money! Baked Spaghetti And Meatballs, Cheesy Meatballs, Recipes With Meatballs, Cheesy Spaghetti, Baked Spaghetti Recipes, Baked Spagetti, Spaghetti Dinner, Spagetti Bake Recipe, Dinner With Meatballs

Vana Kitchen Charm Necklace, Funny Greeting Card, Gift for Chefs and Bakers

Delight someone (chef, baker, or not) with our Vana Kitchen Charm Necklace, Funny Greeting Card, Gift for Chefs and Bakers. This cute charm necklace is also great gifts for bakers.

Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Mince Dishes, Food Dishes, Savoury Dishes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes

Maalvleis-en-aartappelgebak

Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.

Daar is twee geheime wanneer jy koolbredie maak: Die kool moet in kookwater lê en die vleis moet baie bruin gebraai word. Hoe bruiner die vleis, hoe bruiner is die kool. Cabbage Recipes, Lamb Recipes, Vegetable Recipes, Meat Recipes, Mexican Food Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Recipies, South African Dishes

Koolbredie

Daar is twee geheime wanneer jy koolbredie maak: Die kool moet in kookwater lê en die vleis moet baie bruin gebraai word. Hoe bruiner die vleis, hoe bruiner is die kool.

 As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik. Mince Recipes, Banting Recipes, Quiche Recipes, Cooking Recipes, Tuna Recipes, Pastry Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos

Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous

Ek het nogal lekker gespeel met dié resep. Dit het nie ’n tradisionele quiche-kors nie – die maalvleis vorm die kors! Dis een van daardie regte staatmaker-geregte: vinnig om te maak, vries lekker en proe hemels. As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik.

Ek sorg altyd dat ek van dié maalvleis in my vrieskas het. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Mince Dishes, Beef Dishes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Lentil Recipes, Cooking Food

Geurige maalvleis

Ek sorg altyd dat ek van dié maalvleis in my vrieskas het. Ek maak die groot hoeveelheid aan en verdeel dit in 5 porsies. Daarmee kan jy dan lasagne, herderspastei, gevulde aartappels en spaghetti bolognaise maak, en dit selfs as vulsel vir die pizzas gebruik.

Pinterest