Hoender pastei

Collection by Christina

7 
Pins
Die Lekkerste Hoenderpasteie (Yummiest chicken pies) - South African Recipes

Die lekkerste hoenderpasteie

Om inviduele hoenderpasteie te maak is ’n plesier vir die mense wat dit eet. (Ek gebruik die groot muffinpanne en dié hoeveelheid is genoeg vir 10 pasteie.) Jy kan ook een groot pastei maak, maar sit dan die deeg net boop en nie onderin die pan nie.

Errieda du Toit se Ma se hoenderpastei / Huiskok

WordPress.com

Ons het almal al gehoor van Meraai se hoenderpaai. Tannie SJA van Kook en Geniet het 'n heerlike hoenderpastei, en deesdae kraai Nigella, Gordon en wie weet nog se paais koning op ons werf. Nie.een.kom.naby.my.ma.se.hoenderpaai.nie. Hare is die lekkerste in die ganse wêreld. Ja, ek hoor al hoe sê jy jou familie se hoenderpastei is…

Uit die Huisgenoot kombuis: Vinnige hoenderpastei

Vinnige hoenderpastei

Die vulsel moet afkoel voor die kors opgesit word. Dit sal voorkom dat die deeg pap word.

Daar is mos niks so lekker soos ʼn geurige hoenderpastei nie!

[Resep] Outydse hoenderpastei | Maroela Media

Daar is mos niks so lekker soos ʼn geurige hoenderpastei nie!