Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Laat my ook dink aan die teks uit Joh 15 - dat ons in HOM gewortel sal wees! Wat meer kan 'n familie/huisgesin voor bid en vra.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Die gras is nie groener aan die ander kant nie...dit is groener daar waar jy dit water gee!

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede: Die gras is nie groener aan die ander kant nie.dit is groener daar waar jy dit water gee!

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes  Wyshede

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: As jy nie tevrede is met wat jy het nie sal jy ook nie tevrede wees met dit wat jy voor vra nie

Afrikaans

'n Ma hou haar kinders se hand net vas vir 'n rukkie, maar hulle harte vir ewig

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Jy kan liefde vermenigvuldig deur dit uit te deel

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Jy kan liefde vermenigvuldig deur dit uit te deel

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: So sag soos die more dou, so sag en kosbaar is God...

So sag soos die more dou, so sag en kosbaar is God se Gees oor jou in hierdie dag. Met Sy liefde en Sy nabyheid se ek goeie more, hoop jy het 'n heerlike dag - Maria Els


More ideas
Pinterest
Search