DJ Opperman #afrikaans #skrywers #nederlands #segoed #dutch #suidafrika #quotes #southafrica #skryf

Dag 66 Bybelvers: Psalm 119:105 U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.

Dien mekaar in liefde en jy sal liefde ontvang.....

Joshua 1:9 Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.

1 Johannes 3:16 Hieraan weet ons wat liefde is; Jesus het Sy lewe vir ons afgelê. Ons behoort ook ons lewens vir ons broers af te lê.

Lukas 6:37 "Moenie oordeel nie, en oor julle sal nie geoordeel word nie. Moenie veroordeel nie, en julle sal nie veroordeel word nie. Spreek vry, en julle sal vrygespreek word.

Mans neem hierdie wyse raad van Salomo en maak dit jou eie. Bly weg van die kwaad en jaag die goeie na. Die gras is nie altyd groener aan die ander kant nie. #wysheid #slegteVrou #huwelik #wyseMan #goeieRaad

Pinterest
Search