Boerekos

Collection by Claudy Dubber

10 
Pins
 • 
14 
Followers
Low Carb Paleo Tandoori Lamb Meatballs - with chia seeds to bind them and help hold in moisture. Make them with ground beef or ground pork, if you prefer! Baked Meatball Recipe, Meatball Bake, Meatball Recipes, Mince Recipes, Lamb Recipes, Cooking Recipes, Tandoori Lamb, Tandoori Masala, The Slow Roasted Italian

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Maklike Frikkadelle Ek het hierdie resep by 'n kollega gekry. Lekkerste frikkadelle wat ek nog ge-eet het. Bestanddele: 1kg Maalvleis 1 koppie oats 2 tamaties, geskil en fyn gesny 1 ui gerasper 2 eetlepels tamatiesous 2 eetlepel...

Sysagte skons…julle, this is to die for! Bruismeel, room, n blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Good Food, Yummy Food, Healthy Food, Sprite Zero, High Tea

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk