Ek wens vir jou 'n ou plaashek waardeur jou voetpad sal loop, soday jy hartsvreemde paaie sal agterlaat en jou vredespad kan vind...

Ek wens vir jou 'n ou plaashek waardeur jou voetpad sal loop, soday jy hartsvreemde paaie sal agterlaat en jou vredespad kan vind.

Ek hang jou aan aan die sekel van die maan, vir my sal jy tot in ewigheid bestaan | Afrikaans is wonderlik

Ek hang jou naam aan die sekel van die maan, vir my sal jy tot in ewigheid bestaan

Afrikaanse Quotes, Savior, Daisies, Breakfast, Morning Coffee, Daisy Flowers, Daisy

Jy mag maar. Beautiful poem by Hester Heese (I love the honesty)

Beautiful poem by Hester Heese (I love the honesty)

Om vir jou lief te wees is iets wat ek oor en oor doen. Wanneer jy na my kyk.. Wanneer jy my hand vashou... 'n wonderlike gevoel as ek besef... Ons is vir mekaar bedoel!!

Om vir jou lief te wees is iets wat ek oor en oor doen. Wanneer jy na my kyk. Wanneer jy my hand vashou. 'n wonderlike gevoel as ek besef. Ons is vir mekaar bedoel!

En wil ek in die blare gryp of aan die takke breek, dan tas ek in ’n doringnes wat vreeslik haak en steek | Die Godsbesluit | Totius

En wil ek in die blare gryp of aan die takke breek, dan tas ek in ’n doringnes wat vreeslik haak en steek

Jy sal my vind . en as jy my gevind het, sal ek jou volsale liefhê

Pinterest
Search