Pinterest • The world’s catalogue of ideas

slaaisous

4 Pins4 Followers

Kondensmelk-en-mostert sous: 1 kop asyn 2 eetl mosterd 1 blik kondensmelk Meng alles goed en bere in die yskas Maklike Mosters en Kondensmelk Doopsous Halwe koppie kondensmelk 2 tl mosterd 2 eetl a...

Mosters en Kondensmelk Doopsous

kreatiewekosidees.com

ligte mosterd slaaisous 125 ml wit balsemasyn 75 ml heuning 75 ml olyfolie 15 ml korrelmosterd 2 ml sout Voeg al die bestanddele saam in ’n bottel en skud goed. As jy dit vir ’n aartappelslaai wil gebruik, kook die aartappels sonder skil tot sag. Dreineer die aartappels en gooi die slaaisous oor terwyl hulle nog warm is. Geur met sout en vars gemaalde swartpeper en laat afkoel.

Heuning-en-mosterd-slaaisous | SARIE

sarie.com