Ek het ’n kondisie wat my daarvan weerhou om ’n dieet te volg ... ek word honger | Afrikaans is pret

Ek het ’n kondisie wat my daarvan weerhou om ’n dieet te volg .

Waar kom die sêding EK HET JOU LIEF vandaan? Eva bad in die stroompie en haar blaartjie dryf weg. Toe sy uitklim staan Adamop die wal en swaai die blaar heen en weer en sê: "Ek het jou LEAF!"

Mense, hierdie winter raak nou darem te baie erg koud. Toe ek vanoggend wou gaan geld trek toe sê die strokie "account frozen". Ek gaan maar later vandag as dit warmer is weer probeer!

More ideas
Pinterest
Search