Pinterest
Afrikaans

Ek dink daar is iets fout met my oê . ek kan myself nie vandag sien werk nie

Afrikaans

Een klein, positiewe gedagte in die oggend kan jou hele dag verander.

As dit maar net kon waar wees

Ek wens daar was meer ure in die dag en dat skottelgoed hulself gewas het en dat brood jou nie vet gemaak het nie

Afrikaans

Volg jy jou hart of jou kop?

Afrikaans

the influence of social media in today's generation. we're all caught up in it!