Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse…

Sysagte skons…julle, this is to die for! Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse…

Karamelkondensmelk Kaaskoek, ekstra verleidelik en deurspek met karamelkondensmelk en stukkies fudge.

Karamelkondensmelk Kaaskoek, ekstra verleidelik en deurspek met karamelkondensmelk en stukkies fudge.

KONDENSMELKKOEKIES 4 Eiers 3 k Suiker 1 blik Kondensmelk 1 eetlp Stroop 750g Margarien 12 k Koekmeel 5 tlps Koeksoda 5 t...

KONDENSMELKKOEKIES 4 Eiers 3 k Suiker 1 blik Kondensmelk 1 eetlp Stroop 750g Margarien 12 k Koekmeel 5 tlps Koeksoda 5 t...

Die lekkerste koekblik bederfies, tuisgebak, die beste ! Jy benodig . 2 ¾ kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koek…

2 ¾ kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koek…

Hertzoggies in ’n pan

Hertzoggies in ’n pan

Mikrogolf koek 	  	4 eiers 	5ml vanilla 	375ml melk 	25ml botter 	375ml strooisuiker 	500ml koekmeel 	1ml sout 	10ml bakpoeier 	3 eetlepels kakao 	  	Smeer 2 bakke(Mikrogolf) , voer bodems uit ...

Mikrogolf koek 4 eiers 5ml vanilla 375ml melk 25ml botter 375ml strooisuiker 500ml koekmeel 1ml sout 10ml bakpoeier 3 eetlepels kakao Smeer 2 bakke(Mikrogolf) , voer bodems uit ...

Mareli Visser, Koekedoor-wenner is van Douglas met haar koekblik op die Koekedoorstel.

Oud en nuut in die koekieblik: internetkoekies, outydse soetkoekies en gemmer-kaneelkoekies met witsjokolade

Wortelkoek

This is probably THE best carrot cake recipe of all time! I've made it a few times and everyone said it was the best they have ever had

Hierdie beslag vertoon krummelrig as dit gemaak word en jy wil-wil nog vog bysit...maar dan begin jy bolletjies rol en plat druk. Sodra jy die oond deur oopmaak dan kry jy die grootste beloning vir jou geduld. Karamel en klapper geure trek deur die lug, die koekies is

Pinterest
Search