Resep: Pampoenkoekies | Maroela Media
Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!
LEKKERSTE WORTELKOEK OOIT
DOODVREET MIELIEPAP MUFFINS / LEKKER Maak 12 PAP: 750 ml mieliemeel 1.5 L Kookwater 5 ml Sout METODE: Bring alles saam tot kookpunt, roer goed om klonte uit te kry, sit deksel op en stoom vir 10-15 minute. Laat effens afkoel. Voorverhit oond tot 200 grade C Voeg die volgende by die afgekoelde pap. Geurmiddels na smaak (bv droe basil, mixed herbs, swartpeper ens.) Jy kan ook nou enigiets soos sweetcorn, brosgebraaide bacon en insit) 2 Geklitste eiers 25 ml Olyfolie Meng goed deur. Druk papmen
TANNIE SARIE SE SOUTTERT
TANNIE SARIE SE SOUTTERT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/tannie-sarie-se-souttert.html Juan Reynecke Souttert – Tannie Sarie Labuschagne 3 Snye Witbrood gekrummel 500ml Melk 125gr Spek – Gesny en gebraai 400gr Viennas – in stukkies gesny 4 Eiers 1ml Droe Mosterd 3ml Sout Peper 150gr Cheddar kaas gerasper Paprika Metode: Verhit oond tot 180 grade Week brood in melk en laat staan vir 3 minute. Druk fyn en voeg spek en worsies by. Klits eiers, mostert, sout en peper…
Telefoon Poeding – Boerekos – Kook met Nostalgie
Ek wonder hoeveel van ons het hiermee grootgeword, ken vandag se kinders dit? Jou Bestanddele: 1 Eier 2 Kop koekmeel 1 Kop suiker 2 tl Koeksoda 1 Kop melk 1 el Margarien 1 el fyn gemmer 2 lekker g…
Flatervrye souttertjies
Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al 'n ou gunsteling in die Weg-kantoor!
Pampoentert
'n Heerlike bygereg vir enige hoofmaaltyd of selfs vir 'n braai. Vries ook hierdie tert gerus – dit vries baie goed.