sop

Collection by Rietvlei Ideas

9 
Pins
 • 
7 
Followers
Rietvlei Ideas
Hierdie is ‘n droom sop om te maak in die hutspot! Indien jy wel kan beplan week die ertjies verkieslik vir meer as 'n uur of oornag. As jy vroeg oggend voor werk die mengsel in die pot sit, word jou neusvleuls gegroet soos jy by die Slow Cooker Recipes, Crockpot Recipes, Soup Recipes, Cooking Recipes, Amish Recipes, Pea And Ham Soup, Pea Soup, Soup With Ham, Green Split Peas

Ham en Ertjie sop / Ham and Pea soup

Hierdie is ‘n droom sop om te maak in die hutspot! Indien jy wel kan beplan week die ertjies verkieslik vir meer as 'n uur of oornag. As jy vroeg oggend voor werk die mengsel in die pot sit, word jou neusvleuls gegroet soos jy by die

Chorizo is ’n Spaanse wors met ’n spesery-smaak. Soup Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Desserts, South African Recipes, Ethnic Recipes, African Stew, Good Food

Lensie-en-chorizosop

Chorizo is ’n Spaanse wors met ’n spesery-smaak. Saam met die lensies sal dit beslis die koue verdryf.

In snerpende koue weer is 'n vullende sop mos trooskos. Light Recipes, Wine Recipes, Soup Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Savoury Recipes, Eggless Recipes, Healthy Recipes, What's Cooking

Ertjie-en-spek-sop

In snerpende koue weer is 'n vullende sop mos trooskos. Ertjie-en-spek-sop 6 porsies 312 ml

 Eerlikwaar ’n maaltyd op sy eie. Begin al die vorige dag daarmee New Recipes, Soup Recipes, Dinner Recipes, Cooking Recipes, Coffee Recipes, Dinner Ideas, Kos, South African Recipes, Ethnic Recipes

Beesstert-sop

Dié sop kan vir party mense nogal ryk wees, maar dis baie lekker. Eerlikwaar ’n maaltyd op sy eie. Begin al die vorige dag daarmee

Wintertyd is soptyd. Hier is nog ’n trefferresep uit ons toetskombuis vir troos teen die koue. South African Dishes, South African Recipes, New Recipes, Soup Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Kos, Slow Cooker Recipes, Cooking Recipes

Beesvleis-en-lensiesop met botterbone

Wintertyd is soptyd. Hier is nog ’n trefferresep uit ons toetskombuis vir troos teen die koue.

Hierdie sop het ’n sterk smaak van die biltong en romerigheid van die kaas en melk. Soup Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Oven Recipes, Keto Recipes, Kos, Biltong, South African Recipes

Biltong-kaassop

Hierdie sop het ’n sterk smaak van die biltong en romerigheid van die kaas en melk.

ertjiesop Great Recipes, Soup Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Favorite Recipes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Winter Soups, Winter Food

ERTJIE SOP / PEAS SOUP

ERTJIE SOP http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/ertjie-sop-peas-soup.html 1kg shin 2 koppies split ertjies 3 eetlepels sout 2 koppies pasta (noodles, spaghetti, skulpies, macaroni, net wat jy verkies) baie water Week die ertjies vir so 2ure in water. Sit die shin in die drukpot en gooi 'n eetlepel sout oor. Bedek met water en kook vir so +- 1uur (vleis kook maklik sag en fyn). Gooi nou die split ertjies met die water by die vleis en top op met nog water - die ertjies…

  Seafood Recipes, Mexican Food Recipes, Soup Recipes, Cooking Recipes, Seafood Dishes, Best Dessert Recipes, Great Recipes, Favorite Recipes, Desserts

VINNIGE MOSSELSOP

Vinnige mosselsop http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/vinnige-mosselsop.html Geblikte mossels, klappermelk en sakkies visaftreksel word ingespan om dié vinnige sop op te tower. 2-3 blikke (85 g elk) gerookte mossels 1 blik (400 g) klappermelk 500 ml (2 k) visaftreksel 45 ml (3 e) gekapte koljanderblare 2 brandrissies, gekap 15 ml (1 e) suurlemoensap 45-60 ml (3-4 e) sojasous paar druppels vissous lemmetjieskyfies koljanderblare vir bo-oor sprinkel Plaas die mossels…