koek

Collection by Christi Engelbrecht

9 
Pins
 • 
14 
Followers
Mikrogolf koek 4 eiers 5ml vanilla 375ml melk 25ml botter 375ml strooisuiker 500ml koekmeel 1ml sout 10ml bakpoeier 3 eetlepels kakao Smeer 2 bakke(Mikrogolf) , voer bodems uit ...

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Mikrogolf koek 4 eiers 5ml vanilla 375ml melk 25ml botter 375ml strooisuiker 500ml koekmeel 1ml sout 10ml bakpoeier 3 eetlepels kakao Smeer 2 bakke(Mikrogolf) , voer bodems uit met handoek papier. Plaas m...

Ina Paarman | Ultra Moist Bar-One Chocolate Cake

Ina Paarman | Ultra Moist Bar-One Chocolate Cake

Bake this cake in 2 x 18 cm pans for a high glamorous looking cake. One of our homegrown traditional South African specials!

Cheesy Marmite Muffins.

Home

[jnews_hero_3 compatible_column_notice="" hero_margin="0" content_filter_number_alert="" post_offset="0" include_post="123893,124315,124387,125202" hero_item_1_degree="180" hero_item_1_start_color="rgba(10,10,10,0.01)" hero_item_1_end_color="#000000" hero

FLOPVRY MARKDAG SJOKOLADEPLAATKOEK Arina du Plessis Lewer 24 blokkies. Wat ook al ...

PLAATKOEK VIR MARKDAE

FLOPVRY MARKDAG SJOKOLADEPLAATKOEK Arina du Plessis Lewer 24 blokkies. Wat ook al die geleentheid, dié resep is ’n redding. Dis blitsig, ekonomies en flopvry. 750 ml koekmeel 20 ml bakpoeier 5ml koeksoda 80 ml kakao, gesif 450 ml suiker 3 ml sout 500 ml warm water 250 ml olie 60 ml asyn 10 ml vanielje geursel Voorverhit die oond tot 180 C. Smeer ’n standaard oondpan liggies met olie. Pols die droë bestanddele saam in ’n voedselverwerker tot gemeng. Voeg die water, olie, asyn en vanielje…

Grenadellakoek. Foto: 50 Beste gebak uit Vrouekeur. Hierdie resep kom van Marinda Steyn van Durban. Haar familie geniet dit baie. Lewer 1 groot koek Bestanddele: Koek 4 ekstragroot eiers, geskei 250 ml (1 k) strooisuiker 125 ml (½ k) olie 125 ml (½ k) warm water 220 g (2 x 110 g-blikkies) grenadellamoes 2,5 ml (½ t) grenadellageursel 560 ml (2¼ k) koekmeel 15 ml (1 e) bakpoeier knippie sout Versiersel 500 g (1 klein pakkie) versiersuiker, gesif 125 g (½ blok) sagte botter ongeveer 60 ml…

[Resep] Grenadellakoek | Maroela Media

Hierdie resep kom van Marinda Steyn van Durban. Haar familie geniet dit baie.