Boer Republics and English Colonies before the Boer War - South Africa

Pakenham’s very thorough history of The Boer War reads like a novel and I could hardly put it down. In my mind that puts h.

Schalk Willem Burger - Hy het in 'n aantal veldslae diens gedoen, soos die Sekhukhune-oorlog van 1876, en later gedurende die Eerste Vryheidsoorlog (Eerste Boere-oorlog) van 1881, het hy as waarnemende Veldkornet gedien. Hy is in 1885 as Komdt van die Lydenburg Komm verkies. Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog (Tweede Boere-oorlog) het hy as Kommandant-Generaal in 'n aantal veldslae gedien, insluitend die Slag van Spioenkop en die Slag van Modderrivier, op 30 Okt 1899.

Schalk Willem Burger, military commander of the South African Republic during the Second Anglo-Boer War and President of the South African Republic for two years while Paul Kruger was in.

The Warfare Historian: Great Anglo-Boer War, 1899-1902, Part I: Triumph of the Boer and his Mauser Rifle 1895-1900

The Warfare Historian: Great Anglo-Boer War, Part I: Triumph of the Boer and his Mauser Rifle My great grandfather Thomas William Dorey and 2 of his sons Pieter Daniel and Carles Edward Dorey of to war

Transvaal ook genoem Zuid-Afrikaanse Republiek - het vir net minder as 50 jaar bestaan en het in 1902 tot 'n einde gekom nadat Brittanje die republiek in die Tweede Vryheidsoorlog verslaan het.1857–1860 Marthinus Wessel Pretorius. 1860-1862 Stephanus Schoeman. - 1863–1864 Willem Cornelis Janse van Rensburg. - 1864–1871 Marthinus Wessel Pretorius.- 1871–1877 Thomas Francois Burgers. - 1883–1902 Paul Kruger. - 1900–1902 Schalk Willem Burger (waarnemend)

Transvaal ook genoem Zuid-Afrikaanse Republiek - coat of arms of Transvaal

Die Krugerstandbeeld is 'n standbeeld op die middelpunt van Kerkplein, Pretoria, ter ere van die oud-president Paul Kruger. Die standbeeld is deur Anton van Wouw ontwerp en die projek is oorspronklik deur Sammy Marks gefinansier

Op versoek van die Volksraad is die Paardekraal Monument op die koppie op Paardekraal opgerig en President Paul Kruger het dit op 16 Desember 1891 tydens ‘n Gelofte en Verootmoedigingsfees onthul. Hierdie dag was uiters gedenkwaardig aangesien dit die eerste Volksfees/Paardekraalfees was, waarop die Slag van Bloedrivier weer deur die boerevolk herdenk is. Van hierdie dag af vorentoe het Paardekraal Monument ‘n dubbele betekenis gekry, naamlik ‘n besonderse verbintenis met die gelofte van…

Old South African Bank notes

Union and Apartheid-era South African money featuring Jan van Riebeck. He is no longer featured on South African money, which MIGHT have something to do with the fact that he begged the Dutch East India Company to let him enslave the natives.

Die monument het die name van 5 Voortrekker leiers: Piet Uys, Andries Hendrik Potgieter, Andries Pretorius, Piet Retief and Gerrit Maritz. Die lengte van elke pilaar is verteenwoordigend van hoe ver elke leier getrek het en op 16 Desember word 'n Christelike boodskap op die voet van die monument verlig deur die beweging van die son en ter herdenking van die slag van Bloedrivier.

n-architektur: “ Monument to the Voortrekkers, Winburg, Orange Free State. 27 December 1990 Photographed by David Goldblatt ”

Die Trekkers – onbewus daarvan dat hulle van die oewers van die Tugela bespied word – het met hulle dagtake voortgegaan. Eenuur die oggend van 17 Februarie het 10 000 Zoeloes op die Voortrekkers toegesak. Dit was donkermaan en die Trekkers het eers besef wat aangaan toe die Zoeloes tussen hulle was. Die voorste Trekkers is almal uitgemoor.

'n Blokhuis.  Regoor die land is strukture soortgelyk aan die een opgerig met die oog daarop om die mobiele Boere kommandos vas te keer.  Uiteindelik was dit die konsentrasie kampe waar duisende vroue en kinders gesterf het wat grootliks die einde van die Boere weerstand veroorsaak het.

Anglo-Boer War Block House by Awie Badenhorst, Oct Boer War begins in South Africa

Second Boer War National Women's Monument The Women's Monument or Vrouemonument in Bloemfontein, South Africa, is a monument commemorating the suffering of some 27,000 Boer women and children who died in British concentration camps during the Second Boer War. The Monument is a Provincial Heritage Site in the Free State.

The National Women's Memorial in honour of the somewhat 30 000 women and children who died in concentration camps during the Anglo Boer War, mostly due to neglect and starvation.

Pinterest
Search