Alomteenwooridge Vader dankie dat U by my is en my beskerm waar ek ookal gaan. #LiefGodGrootliks

Uiterlike x Innerlike skoonheid #Afrikaans #beauty __ⓠ Kate Angell

PSALMS 16:8 Ek het die Here altyd by my: omdat Hy by my is, sal ek nie struikel nie.  Wanneer jy alleen voel, weet dat die Here is altyd by jou. #LiefGodGrootliks

2 Petrus 3:18 Sorg daarenteen dat julle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. Aan Hom behoort die heerlikheid, nou en tot in ewigheid! Amen.  Ons groei in genade deur op God te vertrou

Daniel 9:9  Maar U, Here ons God, bewys barmhartigheid en U vergewe, al was ons opstandig teen U.  God vandag gee ons dank vir U deernis, getrouheid, barmhartigheid, heiligheid, liefde, genade en wysheid #LiefGodGrootliks

God dankie vir die oorvloedige lewe en vreugde wat ons ervaar in Jesus Christus #liefgodgrootliks

PSALMS 107:1 Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!”   Ons moet altyd dankbaar wees. Waarvoor is jy vandag dankbaar #liedgodgrootliks

Spreuke 16: 24  Aangename woorde is heuning, soet en geneeskragtig vir die mens  Here gee my woorde. U woorde van lewe waarmee ek mense rondom my kan seën. Mag my woorde vandag gawes van soetheid wees aan diegene rondom my. #LiefGodGrootliks

PSALMS 56:3 Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U. Wanneer ons bang word, kan ons op die Here vertrou.  #LiefGodGrootliks –

Wanneer jy weer minderwaardig, onwaardig, verwerp en alleen voel onthou aan wie jy behoort. Jy is geskape deur die Een wat Hemel en Aarde gemaak het en jou daar geplaas het met 'n skeppings doel. Jy is nie toevallig hier om 'n lewe van wanhoop deur te sien nie. Jy is hier om 'n verskil te maak en in oorwinning te leef. Jy maak saak!

Pinterest
Search