savoury tarts

Collection by Christa Cronje

14 
Pins
Christa Cronje
"Tomato mozzarella tart with a basil garlic crust". you had me at "Tomato mozzarella", but basil garlic crust? Think Food, I Love Food, Good Food, Yummy Food, Tart Recipes, Cooking Recipes, Garlic Recipes, Quiche Recipes, Freezer Cooking

Tomato Mozzarella Basil Tart - Everyday Annie

I think we all know by now that most dishes featuring tomatoes, fresh basil and fresh mozzarella are bound to be a hit, right? Right. There was no doubt in my mind that we would love this tart, and we certainly did! After all, pizza margherita with tomatoes and herbs from our garden is one […]

Korslose souttert: As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding! Quiche Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Savory Snacks, Savoury Dishes, Ma Baker

Korslose souttert

As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!

ʼn Heerlike happie om vir die gaste voor te sit wanneer jy moeg is vir soetgoed. Ham and sweet potato bake Banting Recipes, Low Carb Recipes, Cooking Recipes, Savory Snacks, Savoury Dishes, Turkish Delight, Braai Recipes, Appetiser Recipes, Ma Baker

[Resep] Souttert-blokkies | Maroela Media

ʼn Heerlike happie om vir die gaste voor te sit wanneer jy moeg is vir soetgoed.

Quiche me deadly! Mushroom and leek quiche from smitten kitchen Smitten Kitchen, Leek Quiche, Mushroom Quiche, Bacon Quiche, Shrimp Quiche, Mushroom Tart, Cheese Quiche, Frittata, Basic Quiche Recipe

Biltong Tert

Oond 180 gr C. Smeer diep tertbak en voer uit met gekoopte broskorsdeeg. Gooi 250 gr gerasperde cheddar kaas oor deeg, dan 150 gr gesnyde biltong. Klits saam: 4 eiers en 250 ml room en 125 ml melk en sout en peper. Gooi bo-oor biltong en bak 1 uur tot vulsel gestol is. Laat 10…

GEROOKTE MOSSELTERT Heerlik vir enige vingerhappie, ligte middagete of aandete 1 ui, gekap pakkie sampioene in skywe gesny 2 blikkies gero. Veggie Quiche, Easy Quiche, Yummy Quiche, Quiche Crustless, Cheese Quiche, Frittata, South African Dishes, South African Recipes, Kos

Search Results for “gerookte mossel tert” – Boerekos – Kook met Nostalgie

mosselsouttert

Flatervrye Souttertjies - Dié tertjies is maklik en vinnig om te maak. Quiche Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Finger Food Appetizers, Appetizer Recipes, Kos, Ma Baker, Savoury Baking, Savoury Pies

Flatervrye souttertjies

Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al 'n ou gunsteling in die Weg-kantoor!

Korslose souttert: As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding! Quiche Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Savory Snacks, Savoury Dishes, Ma Baker

Korslose souttert

As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!

Savoury tart / Souttert Recipe 2 eggs 1 tsp mustard 1 cup of milk 1 tsp parsley oil 1 cup grated cheese flour salt and pepper small onion chopped viennas / cold meat chopped Mix all ingredients together. Bake at for 45 mins. South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Ma Baker, Biltong, Savory Tart, Savoury Tart Recipes, Quiche Recipes, Cheese Recipes

Savoury tart / Souttert Recipe

Recipe for Souttert 2 eggs 1 tsp mustard 1 cup of milk 1 tsp parsley 25ml oil ...

 but leave out the bacon! Quiche Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, Kos, Savoury Baking, Savoury Dishes, Savory Tart, South African Recipes, Salty Snacks

KORSLOSE SOUTTERT - Food Lovers Recipes

KORSLOSE SOUTTERT Hierdie is die Eierraad se resep wat ek al die jare vir die Tuisnywerheid gebak het. 3 snye witbrood in blokkies 30 ml botter of margarien 500 ml melk 125 g spekvleis, gesnipper 2 koppies gerasperde kaas 1 ui, gekap 1 blik weense worsies, in wieletjies gesny 2 ml sout 5 ml mosterdpoeier […]

Crustless Savory Tart Ingredients: 3 Slices white bread crumbled 500 ml Milk 125 g bacon pieces (fried) 400 g viennas chopped 4 Eggs 1 ml dry. South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Africa Recipes, Unique Recipes, Quiche Recipes, Tart Recipes, Savoury Recipes, Savory Snacks

TANNIE SARIE SE SOUTTERT

TANNIE SARIE SE SOUTTERT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/tannie-sarie-se-souttert.html Juan Reynecke Souttert – Tannie Sarie Labuschagne 3 Snye Witbrood gekrummel 500ml Melk 125gr Spek – Gesny en gebraai 400gr Viennas – in stukkies gesny 4 Eiers 1ml Droe Mosterd 3ml Sout Peper 150gr Cheddar kaas gerasper Paprika Metode: Verhit oond tot 180 grade Week brood in melk en laat staan vir 3 minute. Druk fyn en voeg spek en worsies by. Klits eiers, mostert, sout en peper…