Vetkoek

Collection by Christa Hamilton

11 
Pins
 • 
6 
Followers
Christa Hamilton
Vetkoek 1

Vetkoek

I am not entirely sure how to describe these little morsels – think doughnut minus the hole and without the sweet topping; yip, that is about right, well sort of. Vetkoek is a proudly South A…

Ek dink die meeste van ons ken vetkoeke só – veral as jy al by die KKNK of Aardklop was! Daar kan jy jou behoorlik lam eet hieraan. Gebruik die resep vir suurdeeg-vetkoek en maak die kerriemaalvleis-vulsel soos volg.

Kerriemaalvleis-vetkoek

Ek dink die meeste van ons ken vetkoeke só – veral as jy al by die KKNK of Aardklop was! Daar kan jy jou behoorlik lam eet hieraan. Gebruik die resep vir suurdeeg-vetkoek en maak die kerriemaalvleis-vulsel soos volg.

Tuisgemaakte Vetkoek | Maroela Media

Resep: Tuisgemaakte vetkoek | Maroela Media

Wat is dan beter as ’n vars, warm vetkoek met kerrie-maalvleis of kaas en stroop op?

Roosterkoek. Tradisioneel is roosterkoek veral op slagdag saam met lewer, niertjies en vetderm oor die kole gebraai en vir ontbyt voorgesit.

Roosterkoek

Tradisioneel is roosterkoek veral op slagdag saam met lewer, niertjies en vetderm oor die kole gebraai en vir ontbyt voorgesit.

Mielie Vetkoek Recipe - South African Magazine - SA PROMO

Traditional vetkoek is made from yeast bread dough, but this quick and easy vetkoek recipe, you use Self Raising Flour and Baking Powder as the raising agent.

Skilpaddop Vetkoeke - Bak en Brou

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Dis baie eenvoudig eintlik... 6 k koekmeel 1 T sout 2 K lou water 10 g gis 50 ml gesmelte botter 1 E suiker Gooi die gis by die lou water dat dit oplos en meng alles net saam en knie goed deur. Laat r...

Irene se vetkoek Hierdie resep lewer so 16 vetkoeke of 1 brood en is n baie lekker deeg. Bestanddele: 1.25 kg koekmeel (gesif), 1pakkie anchor kits suurdeeg, 10 ml sout, 10 ml suiker, 3 koppies lou…

Vetkoek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hierdie resep lewer so 16 vetkoeke of 1 brood en is n baie lekker deeg. Bestanddele: 1.25 kg koekmeel (gesif), 1 pakkie anchor kits suurdeeg,(10 g ) 10 ml sout, 10 ml suiker, 3 koppies lou w…

Resep: Tuisgemaakte vetkoek | Maroela Media

Resep: Tuisgemaakte vetkoek | Maroela Media

Wat is dan beter as ’n vars, warm vetkoek met kerrie-maalvleis of kaas en stroop op?