Spelreels vir prinses ballerinas, 1-4
Spelreels vir prinses ballerinas, 1-4
Afrikaans nommers
Spelreels vir prinses ballerinas, 1-4
Maak seker jou dansende prinses is lief vir Afrikaanse spelling en spelreels met hierdie pragtige muurkaarte. Hierdie produk is die eerste in `n reeks wat volg.
Nog 'n verniet speletjie!
Ek wou al lankal hierdie dobbelstene maak. Daar is niks so lekker vir kinders as om te speel terwyl hulle leer nie. Hierdie dobbelsteen speletjie is genotvol en vol herhaling sodat die klanke mooi kan gevestig word. Vir 'n kort rukkie is dit verniet beskikbaar.
b/d Reversal Strategies - Letter Formation Associations
Letter Formation Associations 1. Mr Beady (b.d.) Eyes Source: http://resources.sparklebox.org.uk/sb1211.pdf Source: http://www.boostforreaders.com/mrbeadyeyes.html Source: http://www.thetallytales.com/2014/10/now-introducing-mr-b-d-eyes-handwriting.html 2. "bed" Cue Cards Source: https://www.myteachingstation.com/teaching-learning/how-to-eliminate-b-d-letter-reversal Source: http://www.ateachableteacher.com/letter-reversals/ Source: http://rockinteachermaterials.blogspot.com/p/freebies.html…
Diftonge Boek 2 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Opgestel deur Kobie Kleynhans Diftonge Boek 2 [PDF] Sluit dubbelklanke in: ie, oe, ou, ui, eu, ei Lettervorming: Skryf die letter Lees die woorde [k-k-v-v-k / k-v-v-k-k] Skryf die woord vir die prent Lees en skryf sinne Segmentasie van sinne Lees klanke en bou woorde Skryf woorde Skryf eie sinne
Paddatjie, Paddatjie - Kinderrympies in Afrikaans
YouTube
Leren lezen met de letter UI - werkbladen
Werkbladen leren lezen met de letter ui voor groep 3.
Dubbelklanke Boek 2 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Opgestel deur Kobie Kleynhans Dubbelklanke Boek 2 [PDF] Sluit dubbelklanke in: aa, ee, oo, uu Lettervorming: Skryf die letter Lees die woorde [k-k-v-v-k / k-v-v-k-k] Skryf die woord vir die prent Lees en skryf sinne Segmentasie van sinne Lees klanke en bou woorde Skryf woorde Lees rymwoorde Skryf eie sin
Letters leren lezen - letter oo - werkbladen
Letters leren: leer de letter oo. Omdat letter en woordherkenning heel belangrijk zijn voor de ontwikkeling voor de kleuters (groep 1/2) worden hier voor alle letters verschillende werkbladen aangeboden.
e klink soos i
Werksvelle ter vaslegging of hersiening.
Gr. 6 HT (Gekry op FB)
Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 3 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Skrywer: Kobie Kleynhans Woordbou Taak 1: Inhoud Skryf a of aa woorde by prente Skryf e of ee woorde by prente Skryf 0 of 00 woorde by prente Skryf u of uu woorde by prente Skryf ee of eu woorde by prente Skryf ui of y woorde by prente Skryf ie, oe, ou, ui, eu woorde by prente Woordbou Taak 2: Inhoud Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy a of aa? Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy o of oo? Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die…