Fudge Sundae Pie Recipe from Taste of Home -- shared by Margaret Hanson-Maddox of Montpelier, Indiana

Fudge Sundae Pie

Fudge Sundae Pie Recipe -My son always asks for this guilt-free frozen yogurt pie for his birthday. Complete with peanut butter, fudge topping and nuts, it tastes ice cream parlor-good

Die wen-melktert - hier's die resep! | SARIE

Outydse Melktert Die skilferkors was veerlig, die vulsel hemels, die smaak geurig. En die wenner van SARIE KOS se melktert-wedstryd is.

GEBAKTE CAMEMBERTKAAS Jy kan ’n camembertkaas in ’n boksie in die supermark koop wat jy net so in die oond kan bak. As jy dit nie kan kry nie, kan jy die kaas oop op ’n bakplaat bak. 150 g camembertkaas, in ’n boksie 1 knoffelhuisie, in dun stokkies gesny 40 ml witwyn 30 ml olyfolie 3 takkies vars tiemie Verhit oond tot 200 °C. Haal kaas uit verpakking en plaas terug in oop boksie. Sny kepies in kaas en druk knoffelstokkies in. Gooi wyn en olyfolie oor kaas en plaas vars takkies tiemie…

More ideas
Pinterest
Search