Oor die kole met Jan Braai
’n Mens kan ook net so lank die Kersversierings in die winkels ignoreer. In ’n stadium moet jy die jaar in die oë kyk en julle twee moet eerlik wees met mekaar – dit is besig om hoogsomer te raak en die jaar is op pad einde se kant toe. Dit het allerhande implikasies.
404 page | Jan Braai
Steak braai (Beef braai recipes), Lamb braai recipes, Pork braai recipes, Chicken braai recipes, Fish braai recipes, Venison braai recipes, Vegetarian braai
Jan Braai se braaibroodjie
Jan Braai deel ’n resep vir ’n Griekse braaibroodjieresep
404 page | Jan Braai
Steak braai (Beef braai recipes), Lamb braai recipes, Pork braai recipes, Chicken braai recipes, Fish braai recipes, Venison braai recipes, Vegetarian braai
Go | News24
Oor die kole met Jan Braai: hoender en bief werk
Die groot vraag op ’n vliegtuig is altyd: “Hoender of bief?” By ’n braaivleisvuur maak die antwoord natuurlik nie regtig saak nie, want jy kan baie lekker kos maak met albei.
Oor die kole met Jan Braai: filet en n keur van souse
Té gaar is jou grootste gevaar wanneer jy filet braai. Sommige mense hou daarvan om filet heel te braai en sny dit eers ná die tyd, maar ek verkies om die filet vooraf te sny en enkele porsies te braai. Filet is die sagste van alle steaks vanweë die plek waar die spier in die beeskarkas lê.
Oor die kole met Jan Braai: meng rooiwyn en Coke?
Oor die kole met Jan Braai: lendetjops en hoender
Twee van die mees algemene vleissnitte wat ’n mens by ’n vleisbraaiery regoor Suid-Afrika raakloop, is sekerlik lamstjops en hoender. Saam met beesvleis en vark is lam en hoender immers deel van die groot vier.
Oor die kole met Jan Braai: Coq Au Vin (Hoender in wyn)
Die pas afgelope langnaweek het ek ’n draai deur die Groot en Klein Karoo gery. Laingsburg, die Moordenaarskaroo, Seweweekspoort, Calitzdorp, Oudtshoorn, Barrydale en Montagu is die plekke waar ek gestop en uit my bakkie geklim het.
Oor die kole met Jan Braai
’N Rukkie gelede was ek in Knysna vir die opname van ’n episode in die nuwe televisiereeks Jan Braai vir erfenis. Die weer was aangenaam, die lug was blou en ons het heelwat gebraai – soms op van die heelwat openbare braaiplekke en soms op die minder openbare braaiplekke.
Oor die kole met Jan Braai: n heel lam op die spit
’N Goeie Nuwejaarsvoorneme vir enige braaier wat sy braaisout werd is, is om darem eenkeer in jou lewe (die komende jaar) self ’n hele lam te spitbraai. Hier is hoe jy dit doen.
Sondag om die tafel met Jan Braai: Wildsboud in port
Dis daardie tyd van die jaar, die dae word korter, die nagte word langer. ’n Mens moet skoene en ’n baadjie aantrek, anders kry jy maar koud in die aand daar langs die braaivuur.
Resep: Jan Braai se Ierse burgers
Dié resep het sy oorsprong op ’n toer aan die Ierse Weskus bekend as die Wild Atlantic Way.
Oor die kole met Jan Braai: 'n Caesar-hoenderburger
Julius Caesar was ’n Romeinse militêre en politieke leier en een van die invloedrykste figure in die klassieke geskiedenis.
Oor die kole met Jan Braai
Hulle sê dat ontbyt die belangrikste ete van die dag is. Tegnies is dit seker maar altyd waar, want in daardie stadium van die dag is ontbyt die enigste ete van die dag, en derhalwe, uit die aard van die saak, die belangrikste een.