Coockies

Collection by CKNash

10 
Pins
 • 
91 
Followers
CKNash
Foto: 101 Kleinkoekies

[Resep] Vlakoekies | Maroela Media

Vakansie sonder koekies is mos nie vakansie nie. Vlakoekies is altyd ʼn wenner en perfek vir ʼn peuselhappie voor ʼn oggendstappie op die strand.

Old Fashioned custard cookies

Old Fashioned Custard Cookies - Bits Of Carey

Custard cookies (Vla koekies) are my absolute favourite biscuits of all time. As a child, we would find them at the local Tuisbedryf or at the till points at 7 eleven. Nowadays, it is only when we visit food markets in small towns that I find these buttery, short, melt-in-your-mouth bites of nostalgia. I need […]

3-Ingredient Shortbread Cookies – Buttery, crumbly old fashioned shortbread cookies, just 3 ingredients and 10 minutes needed to make! | thecomfortofcooking.com

3-Ingredient Shortbread Cookies

·
1 review
·

Buttery, crumbly shortbread cookies, just like grandma used to make! Just 3 ingredients and 10

KONDENSMELKKOEKIES 4 Eiers 3 k Suiker 1 blik Kondensmelk 1 eetlp Stroop 750g Margarien 12 k Koekmeel 5 tlps Koeksoda 5 t...

KONDENSMELK KOEKIES

KONDENSMELKKOEKIES 4 Eiers 3 k Suiker 1 blik Kondensmelk 1 eetlp Stroop 750g Margarien 12 k Koekmeel 5 tlps Koeksoda 5 tlps Kremetart Knippie sout METODE: Meng suiker en eiers tot room en voeg kmelk en stroop by. Vryf margarien in meel en voeg koeksoda en kremetart en sout droog by. Maak aan emt eiermengsel. Bak in warm oond van 220*C vir 10 – 12 min. Die koekie moenie rys nie en moet hard wees. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/kondensmelk-koekies.html…

GEMMER-EN-KANEEL-KOEKIES KOEKIES 250 g (½ blok) sagte botter 375 ml (1½ k) strooisuiker 1 eier 5 ml (1 t) vanielje 3 k koekmeel ...

GEMMER-EN-KANEEL-KOEKIES

GEMMER-EN-KANEEL-KOEKIES KOEKIES 250 g (½ blok) sagte botter 375 ml (1½ k) strooisuiker 1 eier 5 ml (1 t) vanielje 3 k koekmeel ...