When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

grass 1 lees

Collection by Chrisanda

9 
Pins
is 'n ons vir net wil met my op sy by maar haar sit die tot as 1st Grade Worksheets, Preschool Worksheets, Preschool Learning, Afrikaans Language, Grade 1 Reading, All About Me Preschool, Classroom Expectations, Alphabet Writing, Teaching Aids

Hoë Frekwensie woorde : Graad 1 - Kinderwerf

Hoë frekwensie woorde is woorde wat baie gereeld in Afrikaans voorkom en help ook om lees makliker te maak en om vinniger te kan lees. Hierdie woordjies leer kindertjies in Graad1 aan en kinders leer dit as sigwoorde. M.a.w. hulle moet die woordjie ken deur net na hom te kyk sonder om dit uit te...

Alfabet en Klanke by My Afrikaanse Avontuur Preschool Journals, Kindergarten Science Activities, Kids Learning Activities, Classroom Activities, Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Reading Worksheets, Teaching Posters, Teaching Aids

Alfabet en Klanke

Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.

English Number Flashcards* NEW * Afrikaans Number Flash Cards - my daughter loved theseAfrican Moms And Their Young Farm Animals FlashcardsAfrican Mothers and their Young Farm Animals Flash CardsEnglish Grade R Reading Preparation Grade R Worksheets, School Worksheets, Alphabet Worksheets, Worksheets For Kids, Kindergarten Lessons, Preschool Learning Activities, Classroom Activities, Preschool Themes, Kids Learning

Afrikaans Graad R Leesgereedmaking Tuisprogram GRATIS!

Hierdie gratis tuisprogram gee aan die ouer van die Graad R kind die geleentheid om 'n paar eenvoudige oefeninge met hom of haar te doen terwyl hulle 'n storie lees. Dit is basiese geletterheids kennis soos dat 'n sin verskillende woorde het en dat sinne en worde kort of lank kan wees. Daar is ook...

40 Etikette beskikbaar om in en om jou klas te gebruik. 20 Afrikaans en 20 Engels Met ‘n prentjie by vir maklike begrip op ‘n woord muur. Classroom Lables, Birthday Chart Classroom, 3rd Grade Classroom, Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Preschool Learning, Reading Worksheets, Free Preschool, Toddler Learning

Klaskamer etikette / Classroom lables - Teacha!

40 Etikette beskikbaar om in en om jou klas te gebruik. 20 Afrikaans en 20 Engels Met 'n prentjie by vir maklike begrip op 'n woord muur.

f- en v-reëls en b/d? – © My Klaskamer – idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen Preschool Learning, Classroom Activities, Learning Activities, Preschool Activities, Teaching, Afrikaans Language, Phonological Awareness, Literacy Stations, School Readiness

f- en v-reëls en b/d?

Ek het gevind dat die meerderheid kinders worstel met omkerings (spieëlskrif) en lettergreepverdeling. Dit is natuurlik ‘n veralgemening, maar as ‘n mens so deur hul boeke blaai……

Afrikaans Kom Ons Begin Klank! Shape Worksheets For Preschool, Alphabet Writing Worksheets, Shapes Worksheets, Afrikaans Language, Block Lettering, Working With Children, Kids Education, Preschool Activities, Rv

Afrikaans Kom Ons Begin Klank! Ouditiewe Analise Gr R-1 Fonologiese Bewustheid

Kom ons begin klank!Elkonin (1973) vereis die identifikasie van die HOEVEELHEID klanke in 'n woord. Byvoorbeeld "boek" het 4 letters, maar 3 klanke.Gebruik die Elkonin-beginsel om kinders te leer klank. Die visuele hulpmiddel help met "scaffolding"In die pakket:- 12 Elkonin kaarte (vis, nes, kar, s...