Dubbel sjokolade koek 150°C. Klits 3 eiers  Giet 375 ml warm sterk koffie bo-oor 100g melksjokolade tot gesmelt  Voeg 5ml  vanieljegeursel by 375ml karringmelk  Sif 750ml strooisuiker, 625ml meel, 375ml kakao, 10ml koeksoda, 10ml bakpoeier en 5ml sout.  Voeg 180ml olie in ’n dun straaltjie by  Voeg karringmelk, vanieljegeursel by en dan sjokolade-en-koffiemengsel.  Skep droë bestanddele by  bak 30 minute

Sjokolade oliekoek Marianne: 3 eiers, 1,5k suiker, 1/2 k olie, 1k warmwater, 1t sout, 2k meel, 1t sout, 3t BP. Vir sjok koek: 1/2k kakao; vir speserykoek voeg by 1t all spice + 1/4 maizena. Versier met karamelkondensmelk en room

SJOKOLADE KOEKE - WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

Pinterest
Search