kinders lees boek

Collection by Chezellev

13 
Pins
Antonieme Colourful high quality posters making learning more fun! Also great for enhancing the learning environment. Available in Afrikaans only

Antonieme

Antonieme Colourful high quality posters making learning more fun! Also great for enhancing the learning environment. Available in Afrikaans only

Afrikaanse klanke

WordPress.com

Klik op die skakels onder die prente vir nog voorbeelde. Ek het onlangs hierdie "stilspeletjie" herontdek. Dit is eenvoudig om op te stel en is 'n handige huiswerk hulpmiddel - veral as Ma en Pa gou iets anders moet doen. Ek maak my raamwerk gewoonlik op MS Powerpoint - bloot omdat ek die prentjies makliker…

Learning how to express emotions is important to a child's social-emotional health and development. Reading books about feelings to kids is a positive parenting tip to help your children learn to manage their emotions in healthy ways. I have found that reading these books to my daughter has helped her understand her emotions well enough to label them and communicate them with me. This has reduced her tantrums and lessened their severity. I can't recommend these books highly enough!

Katrinajone

youth

youth

Recommended Books About Families with Divorced Parents #kids #divorce

Recommended Books About Families with Divorced Parents

Are you looking for recommended books that show families with divorced parents? Children's books with divorced parents (picture and chapter books) help kids know that other kids experience similar family situations as them. Bibliotherapy! This is a good thing. And I have lots of books to recommend...

Ingesluit: - 12 Werkkaarte in kleur waarop 12 klanke afsonderlik uitgebeeld word. Die volgende klanke is gedek: m,, s, v, k, t, l, r, n, w, p, g, b. - 12 Swart en wit drukkervriendelike werkkaarte was as n tuisprogram gebruik kan word. - Bonus rymwerk wat deel van die tuisprogram kan vorm. - Bonus taalwerk wat deel van die tuisprogram kan vorm.Maak so:Elke werkkaart het n sirkel waarop 9/10 prente is.

Afrikaans Fonologiese Bewustheid: Identifikasie van beginklanke Graad R-1

Ingesluit: - 12 Werkkaarte in kleur waarop 12 klanke afsonderlik uitgebeeld word. Die volgende klanke is gedek: m,, s, v, k, t, l, r, n, w, p, g, b. - 12 Swart en wit drukkervriendelike werkkaarte was as 'n tuisprogram gebruik kan word. - Bonus rymwerk wat deel van die tuisprogram kan...

Die verhaal van Paasfees is seker een van die mooiste verhale van genade en liefde wat ons vir ons kinders moet leer, maar ook moet leer om hulle eie te maak. Dis egter oor die Evangelies ‘versprei…

Die verhaal van Paasfees

Die verhaal van Paasfees is seker een van die mooiste verhale van genade en liefde wat ons vir ons kinders moet leer, maar ook moet leer om hulle eie te maak. Dis egter oor die Evangelies ‘versprei…

Die vier stories in die boek is gegrond op die TV-reeks wat in die 1980’s op SAUK-TV was. Bennie Boekwurm is lief om vir kinders stories te lees. Hy woon diep onder die grond ...

Ai maatjies, waar is my bril?

Die vier stories in die boek is gegrond op die TV-reeks wat in die 1980’s op SAUK-TV was. Bennie Boekwurm is lief om vir kinders stories te lees. Hy woon diep onder die grond ...

Lollos app vir tablet rekenaars

7 lekker boek-apps vir kleuters

Daar is wonderlike boek-toepassings beskikbaar wat kinders van kleins af lief vir lees sal maak. Ons boek-blogger bekyk ’n paar van haar gunstelinge.

DIE MOOISTE BYBELVERHALE VIR KINDERS bevat 48 van die bekendste stories uit die Bybel & bied dit op 'n nuwe, unieke manier vir kinders aan. Kinders sal baie hou van die pragtige volkleur-illustrasies & daarby word 'n indeks agter in die boek gegee wat die belangrike simboliek in elke illustrasie verduidelik. Daar is ook raad aan ouers oor hoe om 'n liefde vir lees & die Bybel by jong kinders te kweek. S DEI @ R120-00 in Afrikaans & Engels.

Koop Christelike Afrikaanse Boeke Vandag Aanlyn! | C.U.M. Books

Grootste verskeidenheid Afrikaanse Christelike boeke - gebed, geestelike groei, die Christelike lewe en nog baie meer. Bestel vandag!

2-8jariges: oulike Afrikaanse Storierak toep.(App). Jou kind se 1ste boek is verniet op iOS & Android tablette! Daar is wonderlike voorlesers soos Joanie Combrink & Chris Chameleon. Jou kind sal jou jare later bedank vir die pret van lees toe hulle klein was. Daar is liedjies van Bennie Boekwurm, Storieman se oorspronklike voorslesers en nog baie meer. Verhale is met die mooiste Afrikaanse taal geskryf om met die uitbreiding van jou kind se woordeskat ook te help.  Navrae: storierak@nb.co.za

lekker lees vir kinders

Boek: Die Mejuffrou Muis-reeks - Elle van Nieshout & Erik van Os

lekker lees vir kinders