fish dishrd

Collection by Cheryl Isaacs

10 
Pins
 • 
21 
Followers
Old-style South African Fish cakes

Fish-cakes SA Recipes | Old Style Recipes Fish-cakes

Favourite South African Recipes :: Fish-cakes

Cape Malay Fish Cakes is a traditional Cape Malay South African Recipe with authentic spices and curry.

Cape Malay Fish Cakes Recipe - South African Magazine - SA PROMO

Cape Malay Fish Cakes is a traditional Cape Malay South African Recipe with authentic spices and curry.

RSG - Dis die een! || Resepte || Alta se tunatert

RSG - Dis die een! || Resepte || Alta se tunatert

RSG - Dis die een! || Resepte || Alta se tunatert

Gebakte vis 800g vis porsies 2 e gekapte pietersielie (en nog vir garneering) ½ k melk 3-4 e mayonnaise 1 pakkie wit uiesoppoeier 1 k suur room of joghurt 1 k gerasperde kaas van jou keuse Plaas die vis porsies in ‘n bakpan en geur met sout en peper. Sprinkel die pietersielie oor. Klits die melk, mayonnaise, soppoeier en suur room of joghurt saam. Giet oor die vis, sprinkel met kaas en die orige gekapte pietersielie . Bak vir 30 – 40 minute teen 180˚C. -resep: Lizeth Joubert

Gebakte vis

Die maklike visgereg was deur Lizeth Joubert van Little Rock Gastehuis gemaak toe Pasella by die vakansiedorp Jongensfontein, gekuier het. (bedien 6-.