Afrikaanse Resepte

Collection by Cherona Hope

17 
Pins
Cherona Hope
Absoluut verslawend ~ Ideal Melk Sjokolade-koek besluit self, koek of poeding… Sweet Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Fudge Recipes, Baking Recipes, Cake Cookies, Cupcake Cakes, Kos, Ma Baker

IDEAL-MELK SJOKOLADE KOEK KOEK: 375 ml Meel 250 ml Melk 250 ml Suiker 2 ml Sout 10 ml Bakpoeier 125 ml Olie 60 ml Kakao 125 ml Kookwater 4 Eiergele 4 Eierwitte SOUS: ¾ Blik Ideal Melk 125 ml Suiker VERSIERING: 2 Plakke Heelneut sjokolade ¼ Blikkie Ideal Melk KOEK: Klits eierwitte tot styf. Meng droë bestanddele. Maak gaatjie in droë bestanddele. Voeg eerste olie, dan kakao gemeng met water, melk en eiergele by. Klits goed. Voeg bakpoeier by eierwitte en klits weer. Vou eierwitte in by…

raspberri cupcakes: The Ultimate Milo (Chocolate Malt) Cake Cookies Et Biscuits, Cake Cookies, Cupcake Cakes, Just Desserts, Delicious Desserts, Yummy Food, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes

Desserts/nageregte – Kreatiewe Kos Idees

Posts about Desserts/nageregte written by kreatiewekosidees and kki4u

Tipsy tart met Gecondenseerde melk Kondensmelk Tipsy Tert Oond 180 gr C. 300 ml gekapte en ontpitte dadels, 125 ml gekapte rooi cherries, 1 t koeksoda e. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Kos, Baking Recipes, Dessert Recipes, Hot Desserts, Baking Desserts

Kondensmelk Tipsy Tert

Kondensmelk Tipsy Tert Oond 180 gr C. In glasbeker; 300 ml gekapte en ontpitte dadels, 125 ml gekapte rooi cherries, 1 t koeksoda e...

Winkelvla en koekies omtower in romerige roomys. Custard Ice Cream Recipe, Yummy Ice Cream, Custard Recipes, Homemade Ice Cream, Ice Cream Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Eggless Recipes, Kos

Koekies-en-vla roomys – Melkkos & Merlot

Winkelvla en koekies omtower in romerige roomys. Net vyf minute se werk en jou vrieskas doen nie res. Jou kinders gaan dink jy's die kat se snor.

Vlatertjies - van Watertandresepte vir oud en jonk this! Egg Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Cooking Tips, Dinner Recipes, Portuguese Egg Tart, Portuguese Recipes

KLEIN TERTJIES SOET

APPELTERTJIES APPELTERTJIES (24 tertjies) 220ml Margarien 500ml suiker 6 eiers 100ml melk 500ml koekmeelblom 10ml bakpoeier 2ml sout 1 groot blik appels Sous 200ml cremora melkpoeier 400ml kookwater...

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b. Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Microwave Recipes, Baking Hacks, Custard Recipes, Cuban Recipes, Milk Recipes

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Tower Vlakoek - Sif net versiersuiker oor – dis heerlik met ’n beker rooibostee of as nagereg met ’n skeppie geklopte room. Custard Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Pudding Recipes, Baking Desserts, Dessert Ideas, Casserole Recipes

Towervlakoek

Sif net versiersuiker oor – dis heerlik met ’n beker rooibostee of as nagereg met ’n skeppie geklopte room.

Peri peri chicken liver with pasta Chicken Pie Recipe Easy, Easy Pie Recipes, Tart Recipes, Other Recipes, My Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Chicken Recipes

Vinnige hoenderpastei

Die vulsel moet afkoel voor die kors opgesit word. Dit sal voorkom dat die deeg pap word.