Maads resepte

Collection by Madelein

29 
Pins
Mieliepap Bolle Vir Braaivleis, dont want to think of the syns in this dish

Mieliepap Bolle Vir Braaivleis, dont want to think of the syns in this dish

How To Make A NESCAFÉ Mug Cake For going down memory lane with Nescafé in all the places I've lived in the world, especially Africa. I have several of these Nescafé mugs :-)

Ganoderma 2-in-1 Black Coffee - Ganoderma Coffee

With 1550 mg of ganoderma, our ganoderma 2-in-1 black coffee combines a high end coffee beverage with the perfect blend of Ganoderma Lucidum, also know as reishi.

Ek is al een in die huis wat kaaskoek eet ...daarom maak ek hierdie een want ek vries hom en hy hou my laaaank ---KAASKOEK ----1 blik kondensmelk----250g plain cottage cheese---125ml suurlemoensap----meng alles saam stol in yskas +_ 1 uur ---pak in n houer een laag tennis beskuitjies-- smeer vulsel oor pak weer en smeer weer eindig met laag tennis beskuitjies ---vries en sny as jy benodig ---vrek lekker

Rainbow Gospel Radio | Korslose Souttert

Christian radio station | Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio | Korslose Souttert

In en om die huis: Karamel yskas tert

Karamel yskas tert

Leke . Vries dit soos roomys. Resep 1 Halwe pakkie tennis beskuitjies fyn gedruk en gesmelte botter. Druk vas in bak. 1 blik kondensmelk 125g Cremora 125ml water 250 ml room Suurlemoen sap Vanilla Kilts jou room styf en voeg Cremora opgelos in water by. Hou aan klits en voeg vanilla by. Meng 1 suurlemoen se sap met kondensmelk en klop styf. Voeg als saam en klop tot dik. Gooi in bak en vries. Heerlik!! Resep 2 Gebruik karamel kondensmelk Los die suurlemoen sap En gebruik dieselfde metode…

Dit gaan jou minder as 'n uur neem om hierdie gereg voor te berei en te bak.

Maklike tunatert

Dit gaan jou minder as 'n uur neem om hierdie gereg voor te berei en te bak.

South African Marshmallow Fridge Tart Recipe. Take your family down memory lane to the sweet 70s where layers of crushed biscuit, fruit, jelly, cream and marshmallows await. It’s delightfully decadent.

Squishy Marshmallow Fridge Tart

A great dessert for an after summer lunch or even a picnic. This nostalgic dish takes its rightful place as the reigning princess of pretty, sweet and easy to make fridge tart treats.