Boeremeisie

Collection by Charone Du Toit

40 
Pins
 • 
55 
Followers
Charone Du Toit
definisie van 'n boeremeisie, 'n meisie met 'n sterk persoonlikheid, wat vir haarself kan dink, wat weet wat sy werd is en wat vir niks minder as die beste val nie Quotes And Notes, Poem Quotes, Best Quotes, Inspiring Quotes About Life, Inspirational Quotes, Safari Outfits, Afrikaanse Quotes, Good Morning Quotes, True Words

definisie van 'n boeremeisie, 'n meisie met 'n sterk persoonlikheid, wat vir haarself kan dink, wat weet wat sy werd is en wat vir niks minder as die beste val nie

Psalm ‘But each day the LORD pours his unfailing love upon me, and through each night I sing His songs, praying to God who gives me life. Bible Qoutes, Bible Verses, God Is Good, What Is Love, Psalm 42, Afrikaans Quotes, Love Challenge, Praying To God, God Jesus

ALIVE TO GOD

Psalm 42:9 Maar die HERE sal oordag sy goedertierenheid gebied en in die nag sal sy lied by my wees n gebed tot die God van my lewe. Die Here is dag en nag met jou om jou te lei en te dra. Hy wil elke dag Sy liefde oor jou uitgiet. Hy wil hê dat ons elke nag sy vreugde en beskerming sal ken. Hy wil kom en jou lewe met goeie dinge vul. Gebed: Vader mag U onfeilbare liefde n lewende realiteit vandag in my lewe wees. Mag ek elke dag U draende krag ken en ondervind. Amen…