Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede - Die beste leermeesters is hulle wat jou wys waar om te kyk maar nie vir jou vertel wat jy moet sien nie.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede - Die beste leermeesters is hulle wat jou wys waar om te kyk maar nie vir jou vertel wat jy moet sien nie.

Maak tyd...& glo genade kom net van Bo... #Afrikaans #Rules2LiveBy #Grace (FB)

Jy moet tyd maak om die wind in die gras te hoor, om in die reën te dans . en vir altyd te glo die emmers vol genade kom net van Bo

"Die teëspoed sif die vriende uit wat die voorspoed geoes het." - CJ Langenhoven #quotes #words #inspiration

"Die teëspoed sif die vriende uit wat die voorspoed geoes het." - CJ Langenhoven #quotes #words #inspiration

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. #afrikaans #bybelvers #lockscreen

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. #afrikaans #bybelvers #lockscreen

Stille waters diepe grond...onder draai die duiwel rond. Afrikaanse Idiome & Uitdrukkings

Stille waters diepe grond...onder draai die duiwel rond. Afrikaanse Idiome & Uitdrukkings

Nederigheid is nie om minder van jouself te dink nie maar om minder aan jouself te dink #Afrikaans #humble #self

Nederigheid is nie om minder van jouself te dink nie maar om minder aan jouself te dink

Pinterest
Search