Hier is die melkkos resep Pop, gebruik 1 blik kondensmelk en warm water om 1 liter melk te maak plus 1.5 liter melk, dit maak die melkkos soetter ;)

‘n 200 g-pak brosbroodbeskuitjies 80 g-pakkie suurlemoenjellie 250 ml kookwater 397 g-blik kondensmelk 2 x 110 g-blikkies grenadellamoes 250 ml room, styfgeklop Voer ‘n gesmeerde tertbord uit met die helfte van die beskuitjies. Meng die jelliepoeier en kookwater en roer totdat die jelliepoeier opgelos is. Laat effens afkoel. Roer die kondensmelk en grenadellamoes by en…

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

Maklike Frikkadelle Ek het hierdie resep by 'n kollega gekry. Lekkerste frikkadelle wat ek nog ge-eet het. Bestanddele: 1kg Maalvleis 1 koppie oats 2 tamaties, geskil en fyn gesny 1 ui gerasper 2 eetlepels tamatiesous 2 eetlepel...

Mielie-en-spek-tert, Vir my is dít nou ’n tipiese souttert. Hierdie resep is lekker vir ’n ligte aandete of middagete.

Pinterest
Search